Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Parfuum snuifery - waar of wolhaar?
Parfuum snuifery - waar of wolhaar? [boodskap #67172] Ma, 07 Oktober 2002 14:33 na volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry nou die dag in die mail 'n waarskuwing dat mense jou nooi om 'n
nuwe parfuum te ruik. Dis egter geen parfuum nie, maar iets wat jou
laat uitpass. Dan rape hulle jou, of vat jou goed.

Die mail vra dat jy dit moet stuur aan almal wat jy ken.

Is dit iemand wat wag om te kyk hoe lank dit vat om sy eie mail terug
te kry, of is dit waar? Dan's daar tog beter maniere om mense te
waarsku as om buitelanders te spam...???

Max___________________________________________________
Re: Parfuum snuifery - waar of wolhaar? [boodskap #67191 is 'n antwoord op boodskap #67172] Ma, 07 Oktober 2002 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dan rape hulle jou, of vat jou goed." - waar kry ek van die goed?

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210070633.db3882e@posting.google.com...
> Ek kry nou die dag in die mail 'n waarskuwing dat mense jou nooi om 'n
> nuwe parfuum te ruik. Dis egter geen parfuum nie, maar iets wat jou
> laat uitpass. Dan rape hulle jou, of vat jou goed.
>
> Die mail vra dat jy dit moet stuur aan almal wat jy ken.
>
> Is dit iemand wat wag om te kyk hoe lank dit vat om sy eie mail terug
> te kry, of is dit waar? Dan's daar tog beter maniere om mense te
> waarsku as om buitelanders te spam...???
>
> Max___________________________________________________
Re: Parfuum snuifery - waar of wolhaar? [boodskap #67258 is 'n antwoord op boodskap #67191] Wo, 09 Oktober 2002 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sal maar sukkel om my oor die E-myl te laat ruik of snuiwe! Ek ruik 'n rot
as ek een sien!

Thys oppie Bos

"Jonas" skryf in boodskap news:3da1e1be$0$18846@hades.is.co.za...
> "Dan rape hulle jou, of vat jou goed." - waar kry ek van die goed?
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0210070633.db3882e@posting.google.com...
>> Ek kry nou die dag in die mail 'n waarskuwing dat mense jou nooi om 'n
>> nuwe parfuum te ruik. Dis egter geen parfuum nie, maar iets wat jou
>> laat uitpass. Dan rape hulle jou, of vat jou goed.
>>
>> Die mail vra dat jy dit moet stuur aan almal wat jy ken.
>>
>> Is dit iemand wat wag om te kyk hoe lank dit vat om sy eie mail terug
>> te kry, of is dit waar? Dan's daar tog beter maniere om mense te
>> waarsku as om buitelanders te spam...???
>>
>> Max___________________________________________________
>
Re: Parfuum snuifery - waar of wolhaar? [boodskap #67260 is 'n antwoord op boodskap #67258] Wo, 09 Oktober 2002 07:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal nie op my werk nie - ek kan nie ruik nie
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:ao0k52$kkn$1@news.adamastor.ac.za...
> Sal maar sukkel om my oor die E-myl te laat ruik of snuiwe! Ek ruik 'n rot
> as ek een sien!
>
> Thys oppie Bos
> "Jonas" wrote in message
> news:3da1e1be$0$18846@hades.is.co.za...
>> "Dan rape hulle jou, of vat jou goed." - waar kry ek van die goed?
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0210070633.db3882e@posting.google.com...
>>> Ek kry nou die dag in die mail 'n waarskuwing dat mense jou nooi om 'n
>>> nuwe parfuum te ruik. Dis egter geen parfuum nie, maar iets wat jou
>>> laat uitpass. Dan rape hulle jou, of vat jou goed.
>>>
>>> Die mail vra dat jy dit moet stuur aan almal wat jy ken.
>>>
>>> Is dit iemand wat wag om te kyk hoe lank dit vat om sy eie mail terug
>>> te kry, of is dit waar? Dan's daar tog beter maniere om mense te
>>> waarsku as om buitelanders te spam...???
>>>
>>> Max___________________________________________________
>>
>
Vorige onderwerp: Oorlopery
Volgende onderwerp: Singetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 13:15:06 MGT 2024