| Parfuum snuifery - waar of wolhaar? [boodskap #67172] |
Ma., 07 Oktober 2002 14:33  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ek kry nou die dag in die mail 'n waarskuwing dat mense jou nooi om 'n
nuwe parfuum te ruik. Dis egter geen parfuum nie, maar iets wat jou
laat uitpass. Dan rape hulle jou, of vat jou goed.
Die mail vra dat jy dit moet stuur aan almal wat jy ken.
Is dit iemand wat wag om te kyk hoe lank dit vat om sy eie mail terug
te kry, of is dit waar? Dan's daar tog beter maniere om mense te
waarsku as om buitelanders te spam...???
Max___________________________________________________
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Parfuum snuifery - waar of wolhaar? [boodskap #67260 is 'n antwoord op boodskap #67258] |
Wo., 09 Oktober 2002 07:05  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sal nie op my werk nie - ek kan nie ruik nie
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:ao0k52$kkn$1@news.adamastor.ac.za...
> Sal maar sukkel om my oor die E-myl te laat ruik of snuiwe! Ek ruik 'n rot
> as ek een sien!
>
> Thys oppie Bos
> "Jonas" wrote in message
> news:3da1e1be$0$18846@hades.is.co.za...
>> "Dan rape hulle jou, of vat jou goed." - waar kry ek van die goed?
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0210070633.db3882e@posting.google.com...
>>> Ek kry nou die dag in die mail 'n waarskuwing dat mense jou nooi om 'n
>>> nuwe parfuum te ruik. Dis egter geen parfuum nie, maar iets wat jou
>>> laat uitpass. Dan rape hulle jou, of vat jou goed.
>>>
>>> Die mail vra dat jy dit moet stuur aan almal wat jy ken.
>>>
>>> Is dit iemand wat wag om te kyk hoe lank dit vat om sy eie mail terug
>>> te kry, of is dit waar? Dan's daar tog beter maniere om mense te
>>> waarsku as om buitelanders te spam...???
>>>
>>> Max___________________________________________________
>>
>
|
|
|
|