Motorspeelgoed [boodskap #67261] |
Wed, 09 October 2002 07:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Enige van julle hier wat 'n speelding vir die motor het?
Ek het 'n klein droomvangertjie wat ek aan die truspieëltjie hang.
Annette
|
|
|
Re: Motorspeelgoed [boodskap #67263 is 'n antwoord op boodskap #67261] |
Wed, 09 October 2002 07:28 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jy't 'n beter kans op sukses as jy 'n stuk vlieëpapier daar hang.
Pasop net - mens raak nogal geheg aan die goed.
Kwit
"Annette" skryf in boodskap news:ao0kke$i86ra$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Enige van julle hier wat 'n speelding vir die motor het?
> Ek het 'n klein droomvangertjie wat ek aan die truspieëltjie hang.
> Annette
>
|
|
|
Re: Motorspeelgoed [boodskap #67266 is 'n antwoord op boodskap #67263] |
Wed, 09 October 2002 07:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is nie 'n gehegraker nie;))
Ons het nie motorvli�e hier nie en ten spyte van die oorlopery het ons hier
in die Kaap nog steeds drome:))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:ao0lrd$cc7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink jy't 'n beter kans op sukses as jy 'n stuk vlieëpapier daar hang.
> Pasop net - mens raak nogal geheg aan die goed.
>
> Kwit
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao0kke$i86ra$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Enige van julle hier wat 'n speelding vir die motor het?
>> Ek het 'n klein droomvangertjie wat ek aan die truspieëltjie hang.
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Motorspeelgoed [boodskap #67275 is 'n antwoord op boodskap #67261] |
Wed, 09 October 2002 08:39 |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek dink nie die Hustler-shop het al iets om in die sigaret aansteker te druk
vir krag nie.Wel nog nie.
"Annette" skryf in boodskap news:ao0kke$i86ra$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Enige van julle hier wat 'n speelding vir die motor het?
> Ek het 'n klein droomvangertjie wat ek aan die truspieëltjie hang.
> Annette
>
|
|
|
Re: Motorspeelgoed [boodskap #67282 is 'n antwoord op boodskap #67275] |
Wed, 09 October 2002 11:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir 'n wonderlike besigheidsidee:))
Annette
"Pieter" skryf in boodskap news:3da3eb57$0$18847@hades.is.co.za...
> Ek dink nie die Hustler-shop het al iets om in die sigaret aansteker te druk
> vir krag nie.Wel nog nie.