Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Neem kennis!!
Neem kennis!! [boodskap #67246] Tue, 08 October 2002 21:16 na volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het hierdie e-pos vanaand ontvang en dink dit raak die meeste van ons in
SA.

IMPORTANT INFORMATION

As of the 01 October 2002 Telkom is charging an additional 77 cents per call
if a person phones a landline call without the area code first.
Please be aware of this and start using the 10 digit procedure

I received this eMail this morning from Old Mutual, and have verified this
with Telkom on 10219.
Re: Neem kennis!! [boodskap #67247 is 'n antwoord op boodskap #67246] Wed, 09 October 2002 01:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het jy dit self by Telkom geverifieer, Johan?
Dit het al die eienskappe van 'n houks
Wouter

"johanls" skryf in boodskap news:3da34a89$0$18849@hades.is.co.za...
Ek het hierdie e-pos vanaand ontvang en dink dit raak
die meeste van ons in SA.

IMPORTANT INFORMATION

As of the 01 October 2002 Telkom is charging an
additional 77 cents per call if a person phones a landline
call without the area code first. Please be aware of this
and start using the 10 digit procedure

I received this eMail this morning from Old Mutual, and
have verified this with Telkom on 10219.
Re: Neem kennis!! [boodskap #67252 is 'n antwoord op boodskap #67246] Wed, 09 October 2002 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: December 2000
Karma: 0
Volle Lid
"johanls" wrote in message ...
> Ek het hierdie e-pos vanaand ontvang en dink dit raak die meeste van ons in
> SA.
>
...

...
>

Johan, dit is nonsens. Dit is al 'n ou "urban myth" van so 2 maande terug.
Telkom het in elk geval niks te doen met die 10 digit storie nie, behalwe om
dit te implimenteer in hulle netwerk nie. Dit is 'n vereiste van ICASA.

Hier is 'n persverklaring van so 2 maande terug:

Media Release
8 August 2002

Planned introduction of 10-digit dialing fuels urban myths

Telkom has moved to reassure its customers that no extra costs are levied
for using the 10-digit dialing system that is running parallel to the
seven-digit dialing system for calls within local exchange areas.

The planned introduction of 10-digit dialing for fixed-line
telecommunications users by the Independent Communications Authority of
South Africa (ICASA) has fuelled a number of urban myths regarding its cost
and the timing of its introduction.

"Suggestions that Telkom charges more for local calls that are dialed using
the area prefix are totally incorrect. A local call is any call within a 50
kilometer radius and the call charge is the same regardless of whether the
user has dialed the area prefix or not," said Telkom's Managing Executive
for Consumer Sales and Marketing, Thami Magazi.

He explained that Telkom was running the 10-digit dialing system in parallel
to the seven-digit dialing system, following an announcement by ICASA in
April that the implementation of the 10-digit dialing system would be
postponed for six months after regulations had been promulgated.

"Only once the regulations have been promulgated will we have a firm date
for the implementation of 10-digit dialing. Until then, Telkom will continue
to run both systems in parallel so our customers can become accustomed to
dialing the three-digit prefix ahead of the seven-digit number for all local
calls to fixed-line numbers," said Magazi.

The national 10-digit dialing system is part of ICASA's numbering plan, and
once implemented, it will increase number capacity especially in the
metropolitan areas and bring fixed-line dialing in line with the 10-digit
standard used by mobile operators.

Ends

Issued by: Andrew Weldrick
Senior Manager, Media Relations
Telkom SA (Ltd)
Tel: +2712 311 1050
Mobile: +2782 573 6772
Re: Neem kennis!! [boodskap #67254 is 'n antwoord op boodskap #67246] Wed, 09 October 2002 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het 10219 geskakel, en die persoon met wie ek gepraat het het gesê dat
daar nie 'n ekstra koste is nie, maar dat mens heelwaarskynlik nie sal
deurkom nie - dus sal mens weer moet skakel met die regte 10-digit nommer.
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3da34a89$0$18849@hades.is.co.za...
> Ek het hierdie e-pos vanaand ontvang en dink dit raak die meeste van ons in
> SA.
>
> IMPORTANT INFORMATION
>
> As of the 01 October 2002 Telkom is charging an additional 77 cents per call
> if a person phones a landline call without the area code first.
> Please be aware of this and start using the 10 digit procedure
>
> I received this eMail this morning from Old Mutual, and have verified this
> with Telkom on 10219.
>
Re: Neem kennis!! [boodskap #67264 is 'n antwoord op boodskap #67246] Wed, 09 October 2002 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hwgird  is tans af-lyn  hwgird
Boodskappe: 8
Geregistreer: December 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dis vanmiddag deur Telkom ontken toe hulle op RSG navraag oor onderstaande
gedoen het.

Harry

johanls skryf in boodskap news:3da34a89$0$18849@hades.is.co.za...
> Ek het hierdie e-pos vanaand ontvang en dink dit raak die meeste van ons in
> SA.
>
> IMPORTANT INFORMATION
>
> As of the 01 October 2002 Telkom is charging an additional 77 cents per call
> if a person phones a landline call without the area code first.
> Please be aware of this and start using the 10 digit procedure
>
> I received this eMail this morning from Old Mutual, and have verified this
> with Telkom on 10219.
>
Re: Neem kennis!! [boodskap #67316 is 'n antwoord op boodskap #67246] Thu, 10 October 2002 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce en fênsievry  is tans af-lyn  Voetleuce en fênsievry
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
"johanls" skryf in boodskap news:...

> Ek het hierdie e-pos vanaand ontvang en dink dit raak die meeste van ons in
> SA.
>
> IMPORTANT INFORMATION
>
> As of the 01 October 2002 Telkom is charging an additional 77 cents per call
> if a person phones a landline call without the area code first.
> Please be aware of this and start using the 10 digit procedure
>
> I received this eMail this morning from Old Mutual, and have verified this
> with Telkom on 10219.

Regtig? Nou maar vir wat praat jy beide Engels en Afrikaans in
dieselfde e-pos? En het jy ook 10219 gebel? Het jy?
Nee............. ai ai ai. Ons volkie is versot of rumors.

Doen jouself 'n guns, maatjie, en koop vir jou 'n webblaaier (soos
Internet Explorer of Netscape Navigator of Opera of Mozilla of so), en
besoek dan www.telkom.co.za en kyk wat staan héél bo aan geskryf (en
kliek sommer):

http://www.telkom.co.za/servlet/ClickManager?currentFile=/in dex.jsp&nextFile=/news/article_498.jsp&clickSource=L INK&website_id=www.telkom.co.za
Re: Neem kennis!! [boodskap #67372 is 'n antwoord op boodskap #67316] Thu, 10 October 2002 20:52 Na vorige boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Voetleuce en fênsievry"
> Regtig?
Johanls: Genuine.

"Voetleuce en fênsievry"
> Nou maar vir wat praat jy beide Engels en Afrikaans in
> dieselfde e-pos?
Johanls: Want die e-pos was in Engels en ek is Afrikaans.

"Voetleuce en fênsievry"
> En het jy ook 10219 gebel? Het jy?
Johanls: Nee, want hulle antwoord nie om 23:16 hulle telefoon nie en ek het
gereken hier is wel iemand wat my sal antwoord. Ek het gaan slaap voor
Wouter se antwoord en Highveld Stereo het vroeg die volgende oggend met
Telkom gepraat en bevestig dat dit `n hoax is.
Vorige onderwerp: Hi almal ..
Volgende onderwerp: Kan waar wees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:38:47 UTC 2025