Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Rede
Die Rede [boodskap #66653] |
Ma., 23 September 2002 13:00  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom daar so baie eenrigtingstrate in Pretoria is:
Sodat die Staatsamptenare wat vroeg huistoe gaan nie vasry in die
Staatsamptenare wat laat vir werk is nie.
:))))
Annette
|
|
|
Re: Die Rede [boodskap #66845 is 'n antwoord op boodskap #66653] |
So., 29 September 2002 08:15  |
Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Goeie een.
"Annette" skryf in boodskap news:amn3es$7dvhv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom daar so baie eenrigtingstrate in Pretoria is:
> Sodat die Staatsamptenare wat vroeg huistoe gaan nie vasry in die
> Staatsamptenare wat laat vir werk is nie.
> :))))
> Annette
>
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 11:17:45 UTC 2025
|