Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Ander Siembamba
'n Ander Siembamba [boodskap #66652] Ma, 23 September 2002 12:52 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier is die advertensie vir Pretoria Kindersorg se
kindermolesteringveldtog.

BYKLANKE:
TJELLOBEGELEIDING

KINDERSTEM:
Siembamba, mamma se liefling
Siembamba, pappa se speelding
As ek saans in my bedjie lê
bly ek stil en doen wat hy sê

Siembamba, mamma se liefling
Siembamba, pappa se speelding
Draai my nek om, gooi my in die sloot
Trap op my kop, ek wens ek was dood.
Re: 'n Ander Siembamba [boodskap #66850 is 'n antwoord op boodskap #66652] So, 29 September 2002 09:19 Na vorige boodskap
Oom Gert die \"d  is tans af-lyn  Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Skokkend. Maar in Nuwe Suid Afrika niks nuuts nie.

Ai die arme kinders van DIE land.

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0209230452.e068d02@posting.google.com...
> Hier is die advertensie vir Pretoria Kindersorg se
> kindermolesteringveldtog.
>
> BYKLANKE:
> TJELLOBEGELEIDING
>
> KINDERSTEM:
> Siembamba, mamma se liefling
> Siembamba, pappa se speelding
> As ek saans in my bedjie lê
> bly ek stil en doen wat hy sê
>
> Siembamba, mamma se liefling
> Siembamba, pappa se speelding
> Draai my nek om, gooi my in die sloot
> Trap op my kop, ek wens ek was dood.
Vorige onderwerp: Die Rede
Volgende onderwerp: Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:48:17 MGT 2024