Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Slytasie " deur KOOT PIETERSE
" Slytasie " deur KOOT PIETERSE [boodskap #66449] Wed, 18 September 2002 14:09
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

SLYTASIE
Koot Pieterse

Jy het jou
nuwe ou
Dit maak my
redelik vry
Liefde gee en
liefde neem:
"-de" is hier
'n postmorfeem.
Vorige onderwerp: "Vlamme" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: " laaste herhinneringe aan magdaleen " deur GERT VLOK NEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 15:15:53 UTC 2024