Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep
Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66296] Sun, 15 September 2002 11:19 na volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Goeie dag,

Dis aaklig om aan die gat kant van die aarde te leef. Die wêreld daar bo
gaan vooruit en die monsters hier onder van die politikuste tot die Telkom
boelies boor die Suid Afrikaanse verbruiker ten duurste met verouderde
tegnologie teen tot 6 keer die prys wat oorsee daarvoor gevra word.

Lyk my immigreer word maar al opsie hoe langsamer ons die pad in Suid Afrika
loop. Mens wil tog mos maar nie agteruit boer nie, of hoe?

Groete
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66301 is 'n antwoord op boodskap #66296] Sun, 15 September 2002 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

I. Hate Telkom wrote:

> Lyk my immigreer word maar al opsie

Aai rest maai keis.

Tant Hessie van Kandahar en Kandahier
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66314 is 'n antwoord op boodskap #66301] Sun, 15 September 2002 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Nee, jou "keis" is nie gerest nie. Is jy ook deel van die mengelsmoes
tonneldenkers wat almal wat net durf praat van ander weivelde as ketters
afmaak?

My voorsate het hierheen gekom van vér af en die hele aarde is my
speelgrond. Niemand gaan my verantwoordelik laat voel vir iets waarin ek
geen aandeel gehad het nie. Ek glo toevallig nie in geweld nie. Maar weens
daai geloof is ek totaal magteloos om die ou landjie met sy mooi natuurskoon
en stupid mense te red van verderf omdat ek die enigste vreedsame manier van
verandering ontneem word omdat my ou volkie nie vinnig genoeg teel nie. Dit
wil sê al staan almal saam (dis nou Afrikaners) in verkiesings sal ek nie
eens 'n donderse verkeerslig kan laat herstel met ons stem nie. Ons bestaan
net in die land en ek weet dit klink nou vreeslik "politically incorrect"
maar hier gaan vokol aan in die ou landjie van ons en om mooi te praat
daaroor en al die wensdenkery wat jy kan saamskraap op die planeet van ons
kan daardie feit nie wegsteek nie.

Ek is nie 'n rassis nie, maar wel 'n kulturalis en glo dat die verskille
tussen die massa en die minderheid se kulture te groot is en eenvoudig
onversoenbaar is sonder dat die een die ander se klultuur aanneem. Dit het
al begin gebeur en mense van beide kante van die kultuur gordyn loer al vir
mekaar met blink ogies. Dis te oulik vir woorde. My probleem is dat die wat
my kultuur (westers) aanhang (Tokyo, Ramaphosa en kie) in die minderheid is.
Dis die probleem in Zim gewees en dis dieselfde een hier.

So as jy nie hou van my openlike verset teen 'n swak Afrika regering (en
alles wat daarmee saam verval) nie, dan is dit maar een van daai dinge. Ek
doen my deel, glo my ek doen, maar ek gaan nie my hele leeftyd afsloof aan
'n saak wat al meer verlore lyk nie. Ek soek nog lig vir so jaar of twee en
dan skiet ek die lang myle oorsee waar mense tog wel vorentoe wil gaan
sonder om konstant in die verlede te wil in tuur en so lank daar vashaak dat
hulle vergeet van more.

So ja, daar het jy dit nou. Ek stem nie saam met die ouens wat die regering
wil omver werp nie. Nie omdat ek dink dis verkeerd nie. Die hemel weet ons
kort bietjie opwinding in die geweste. Ek dink egter dis dom en futiel omdat
dit nie kan werk nie. Die veranderinge wat in Afrika nodig is om die plek
vooruit te laat gaan lê in honderde jare se sosiale ontwikkeling, nie in
geweld nie. Dit lê verseker ook nie daarin om mense van Europese afkoms wat
'n suksesvolle kultuur het nie, as batterye vir sosiale opheffing te gebruik
nie. Die situasie (wat dalk bydrae tot die ontevredenheid van die regses) is
tans sodanig dat die blankes (as soort van straf vir appartheid) belasting
betaal dat die biesiese bewe en omtrent niks daarvan terugkry nie. Daardie
geld word gebruik om mense wat ek grootsliks beskou as mense met 'n
vervlakste swak kultuur in stand te hou. Hulle huise word voorsien en hulle
mediese onkostes word gedek Dit lei tot bevolkingsgroei wat meer en meer
druk plaas op die minderheid wat belasting betaal dat die biesies bewe. Want
sien Appartheid is NIE die rede hoekom die swart mense in Suid Afrika so
swaar kry nie. Dis hul kultuur. Jy kan nou maar sê wat jy wil en jou
liberale humanistiese "bullshit" speelgoed uit jou wiegie gooi, dis die
realiteit!

Die res van Afrika waar daar nie Appartheid was nie (veral Zim) is 'n goeie
voorbeeld.

So lekker dag vir jou. En gaan rest jou keis op iemand anders so voorstoep
jou vervlakste tonneldenker.

skryf in boodskap news:3D847DBA.2030708@rogers.com...
>
> I. Hate Telkom wrote:
>
>
>> Lyk my immigreer word maar al opsie
>
>
> Aai rest maai keis.
>
> Tant Hessie van Kandahar en Kandahier
>
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66316 is 'n antwoord op boodskap #66314] Sun, 15 September 2002 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

I. Hate Telkom wrote:

> Nee, jou "keis" is nie gerest nie. Is jy ook deel van die mengelsmoes
> tonneldenkers wat almal wat net durf praat van ander weivelde as ketters
> afmaak?

Ek het my keis gerest omdat jy nie die
verskil ken tussen "immigrasie" en
"emigrasie" nie. En verder, omdat jy
blykbaar nie weet hoe om "apartheid"
te spel nie. Hier in Kanada weet selfs
die Engels- en Frans- en Ojibway- en
Inuitpratende Kanadese hoe om "apartheid"
te spel. Jy gaan vir die Afrikaanse taal
verlore.
En ek sien jy verwys na ander plekke,
waarheen jy kan emigreer, as "weivelde."
So jy wil ander plekke gaan soek waar jy op
die room van die land wil lewe. Moet tog nie
na Kanada kom nie. Jy sal belasting betaal tot-
dat dit by jou ore uitkom. En ek sweer as jy
die dag hier land, sal jy begin kritiseer. Ons
het al teveel van daardie tipe "afrikaners" hier
gesien.

Tant Hessie van die Groot Mere
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66318 is 'n antwoord op boodskap #66316] Sun, 15 September 2002 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:3D848D91.4080404@rogers.com...
>
> I. Hate Telkom wrote:
>
>> Nee, jou "keis" is nie gerest nie. Is jy ook deel van die mengelsmoes
>> tonneldenkers wat almal wat net durf praat van ander weivelde as ketters
>> afmaak?
>
> Ek het my keis gerest omdat jy nie die
> verskil ken tussen "immigrasie" en
> "emigrasie" nie. En verder, omdat jy
> blykbaar nie weet hoe om "apartheid"
> te spel nie. Hier in Kanada weet selfs
> die Engels- en Frans- en Ojibway- en
> Inuitpratende Kanadese hoe om "apartheid"
> te spel. Jy gaan vir die Afrikaanse taal
> verlore.

Ek is die eerste persoon wat erken dat my spelling nie na wense is nie. Ek
het toevallig gesit en wonder oor die e en die i van die migrasie stel
woorde en kon nie my woordeboek opspoor nie. Ek dink my niggie het dit
geleen. So ek vra omverskoning. Maar kan ek jou 'n guns vra? Ignoreer maar
die spelling as dit nie jou vermoë om te verstaan wat ek sê belemmer nie.
Dis in alle geval teen die gees van die nuusgroepe om mense se spelfoute uit
te wys. Ek reken jy het meer te sê as dit wat jy te sê gehad het oor my
spelling.

> En ek sien jy verwys na ander plekke,
> waarheen jy kan emigreer, as "weivelde."
> So jy wil ander plekke gaan soek waar jy op
> die room van die land wil lewe. Moet tog nie
> na Kanada kom nie. Jy sal belasting betaal tot-
> dat dit by jou ore uitkom. En ek sweer as jy
> die dag hier land, sal jy begin kritiseer. Ons
> het al teveel van daardie tipe "afrikaners" hier
> gesien.

Wel wat ek gehoor het is dat die burger in Kanada wel baie waarde vir sy
belasting geld kry. Onder andere goeie mediese fonds van die staat af. Goeie
tersiêre opleiding ensovoorts. Die paaie is blykbaar ook in goeie toetsand.
Ek was nog nie daar nie so jy kan my terreg wys as ek die kat by die stert
beet het. Ek dink jy is reg ek sal kritiseer. Ek het nog nie by 'n plek
gekom waar ek nie iets fout kon vind nie, maar dit het meer met my
persoonlikheid te doen as enige iets anders. Maar ek is seker ek en jy vryf
mekaar verniet verkeerd hier op. Ek dink nie jy sal my te aardig vind as ons
'n bier iewers gaan drink nie. Dis net bleddie koud daar waar jy jou
skynbaar bevind. Wat maak jy daar terloops?

>
> Tant Hessie van die Groot Mere
>
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66354 is 'n antwoord op boodskap #66318] Mon, 16 September 2002 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 240
Geregistreer: February 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die paaie in SA word ook steeds in 'n beter toetsand!

"I. Hate Telkom
> tersiêre opleiding ensovoorts. Die paaie is blykbaar ook in goeie toetsand.
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66356 is 'n antwoord op boodskap #66354] Mon, 16 September 2002 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het juis Saterdagaand doelbewus verdwaal en 'n wonderlike, nuwe pad
gekry!!.
Dit maak op vir die ander pad wat voel asof jy op 'n sinkplaatpad ry, al is
daar teer.
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209152357.7b79df85@posting.google.com...
> Die paaie in SA word ook steeds in 'n beter toetsand!
>
> "I. Hate Telkom
>> tersiêre opleiding ensovoorts. Die paaie is blykbaar ook in goeie
toetsand.
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66363 is 'n antwoord op boodskap #66318] Mon, 16 September 2002 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink jy sal liefs moet heroorweeg oor daardie bier wat jy saam met haar
wil drink.
I'll supply a case

"I. Hate Telkom" skryf in boodskap news:3d848f8f.0@news1.mweb.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3D848D91.4080404@rogers.com...
>>
>> I. Hate Telkom wrote:
>>
>>> Nee, jou "keis" is nie gerest nie. Is jy ook deel van die mengelsmoes
>>> tonneldenkers wat almal wat net durf praat van ander weivelde as ketters
>>> afmaak?
>>
>> Ek het my keis gerest omdat jy nie die
>> verskil ken tussen "immigrasie" en
>> "emigrasie" nie. En verder, omdat jy
>> blykbaar nie weet hoe om "apartheid"
>> te spel nie. Hier in Kanada weet selfs
>> die Engels- en Frans- en Ojibway- en
>> Inuitpratende Kanadese hoe om "apartheid"
>> te spel. Jy gaan vir die Afrikaanse taal
>> verlore.
>
> Ek is die eerste persoon wat erken dat my spelling nie na wense is nie. Ek
> het toevallig gesit en wonder oor die e en die i van die migrasie stel
> woorde en kon nie my woordeboek opspoor nie. Ek dink my niggie het dit
> geleen. So ek vra omverskoning. Maar kan ek jou 'n guns vra? Ignoreer maar
> die spelling as dit nie jou vermoë om te verstaan wat ek sê belemmer nie.
> Dis in alle geval teen die gees van die nuusgroepe om mense se spelfoute uit
> te wys. Ek reken jy het meer te sê as dit wat jy te sê gehad het oor my
> spelling.
>
>> En ek sien jy verwys na ander plekke,
>> waarheen jy kan emigreer, as "weivelde."
>> So jy wil ander plekke gaan soek waar jy op
>> die room van die land wil lewe. Moet tog nie
>> na Kanada kom nie. Jy sal belasting betaal tot-
>> dat dit by jou ore uitkom. En ek sweer as jy
>> die dag hier land, sal jy begin kritiseer. Ons
>> het al teveel van daardie tipe "afrikaners" hier
>> gesien.
>
> Wel wat ek gehoor het is dat die burger in Kanada wel baie waarde vir sy
> belasting geld kry. Onder andere goeie mediese fonds van die staat af. Goeie
> tersiêre opleiding ensovoorts. Die paaie is blykbaar ook in goeie toetsand.
> Ek was nog nie daar nie so jy kan my terreg wys as ek die kat by die stert
> beet het. Ek dink jy is reg ek sal kritiseer. Ek het nog nie by 'n plek
> gekom waar ek nie iets fout kon vind nie, maar dit het meer met my
> persoonlikheid te doen as enige iets anders. Maar ek is seker ek en jy vryf
> mekaar verniet verkeerd hier op. Ek dink nie jy sal my te aardig vind as ons
> 'n bier iewers gaan drink nie. Dis net bleddie koud daar waar jy jou
> skynbaar bevind. Wat maak jy daar terloops?
>
>>
>> Tant Hessie van die Groot Mere
>>
>
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66366 is 'n antwoord op boodskap #66356] Mon, 16 September 2002 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: June 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Sep 2002 10:30:55 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ek het juis Saterdagaand doelbewus verdwaal en 'n wonderlike, nuwe pad
> gekry!!.
> Dit maak op vir die ander pad wat voel asof jy op 'n sinkplaatpad ry, al is
> daar teer.
> Annette
>

noudat iemand die ding oor die paaie begin, ek sien gisteraand daai ad
van firestone waar die mense so kla oor ons paaie. ek was al op baie
plekke op ons aarde en oor die algemeen is ons paaie van die beste in
die wereld. daar is slegte paaie ja maar oor die algemeen het ons dit
goed. dit beteken nog nie ek is happy oor al die tolpaaie stront nie.

sa se internet gebruikers spandeer heelwat minder tyd online as ons
amerikaanse en europese counter parts. volgens `n artikel wat ek die
naweek lees is dit die direkte gevolg van telkom se monopolie en hoe
oproep kostes. volgens die artikel het sa websites baie gegroei en is
vinnig besig om op te vang met oorsese sites. ander interesante feit
is dat na sex wat die top woord op search engines is
volg.............jobs. tekens van die tye.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66380 is 'n antwoord op boodskap #66366] Mon, 16 September 2002 16:26 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van advertensie gepraat - ek sien met die advertensie van Isuzu, word die
blerrie nou onder 'n swart strepie versteek:))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:o4mbouot28benm27c4b9at98l5c2iop1pq@4ax.com...
> On Mon, 16 Sep 2002 10:30:55 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Ek het juis Saterdagaand doelbewus verdwaal en 'n wonderlike, nuwe pad
>> gekry!!.
>> Dit maak op vir die ander pad wat voel asof jy op 'n sinkplaatpad ry, al is
>> daar teer.
>> Annette
>>
>
>
> noudat iemand die ding oor die paaie begin, ek sien gisteraand daai ad
> van firestone waar die mense so kla oor ons paaie. ek was al op baie
> plekke op ons aarde en oor die algemeen is ons paaie van die beste in
> die wereld. daar is slegte paaie ja maar oor die algemeen het ons dit
> goed. dit beteken nog nie ek is happy oor al die tolpaaie stront nie.
>
> sa se internet gebruikers spandeer heelwat minder tyd online as ons
> amerikaanse en europese counter parts. volgens `n artikel wat ek die
> naweek lees is dit die direkte gevolg van telkom se monopolie en hoe
> oproep kostes. volgens die artikel het sa websites baie gegroei en is
> vinnig besig om op te vang met oorsese sites. ander interesante feit
> is dat na sex wat die top woord op search engines is
> volg.............jobs. tekens van die tye.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Selfoon hoe-nou-weer
Volgende onderwerp: Telkom en 10 syfer skakel prosedure
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 21 18:28:16 UTC 2024