|
Re: Definisie van Rassisme. [boodskap #65960 is 'n antwoord op boodskap #65957] |
Di, 03 September 2002 08:59 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Indien dit onwettig is, behoort die regsmense 'n beskrywing daarvoor te hê.
Maar, ek is bly om te sien dat jy dit nie ken nie?
"Annette" skryf in boodskap news:al1pa8$1mqti7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is dit ?
> Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
> Annette
>
|
|
|
Re: Definisie van Rassisme. [boodskap #65961 is 'n antwoord op boodskap #65960] |
Di, 03 September 2002 09:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die naaste wat ek aan dit miskien kan kom is dat dit iets is wat geen
swartman van beskuldig kan word nie:)))
Dis wat ons oor en oor vertel word, so ek moet dit naderhand glo:)
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:al1tl3$bn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Indien dit onwettig is, behoort die regsmense 'n beskrywing daarvoor te hê.
> Maar, ek is bly om te sien dat jy dit nie ken nie?
> "Annette" wrote in message
> news:al1pa8$1mqti7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit ?
>> Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Definisie van Rassisme. [boodskap #65966 is 'n antwoord op boodskap #65961] |
Di, 03 September 2002 13:27 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Of, jy weet jy het 'n geldige punt beet wanneer die verweer is dat jy
rassisties is in jou argumentasie .....
"Annette" skryf in boodskap news:al1va5$1l03iu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die naaste wat ek aan dit miskien kan kom is dat dit iets is wat geen
> swartman van beskuldig kan word nie:)))
> Dis wat ons oor en oor vertel word, so ek moet dit naderhand glo:)
> Annette
>
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:al1tl3$bn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Indien dit onwettig is, behoort die regsmense 'n beskrywing daarvoor te
> hê.
>> Maar, ek is bly om te sien dat jy dit nie ken nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:al1pa8$1mqti7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat is dit ?
>>> Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Definisie van Rassisme. [boodskap #65971 is 'n antwoord op boodskap #65957] |
Di, 03 September 2002 21:09 |
Jan
Boodskappe: 167 Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Rassis is iemand wat hulle meer haat as wat hy moet ...:)
"Annette" skryf in boodskap news:al1pa8$1mqti7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is dit ?
> Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
> Annette
>
|
|
|