| Definisie van Rassisme. [boodskap #65957] |
Di., 03 September 2002 07:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is dit ?
Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Definisie van Rassisme. [boodskap #65961 is 'n antwoord op boodskap #65960] |
Di., 03 September 2002 09:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die naaste wat ek aan dit miskien kan kom is dat dit iets is wat geen
swartman van beskuldig kan word nie:)))
Dis wat ons oor en oor vertel word, so ek moet dit naderhand glo:)
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:al1tl3$bn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Indien dit onwettig is, behoort die regsmense 'n beskrywing daarvoor te hê.
> Maar, ek is bly om te sien dat jy dit nie ken nie?
> "Annette" wrote in message
> news:al1pa8$1mqti7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit ?
>> Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Definisie van Rassisme. [boodskap #65971 is 'n antwoord op boodskap #65957] |
Di., 03 September 2002 21:09  |
Jan
Boodskappe: 166 Geregistreer: Augustus 2001
|
Senior Lid |
|
|
'n Rassis is iemand wat hulle meer haat as wat hy moet ...:)
"Annette" skryf in boodskap news:al1pa8$1mqti7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is dit ?
> Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
> Annette
>
|
|
|
|