Re: Egskeiding [boodskap #65351] |
Sat, 10 August 2002 06:18 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - jy sien dis my probleem met egskeidings. Wanneer daar geen kinders
betrokke is nie, is dit eintlik relatief eenvoudig. Maar wanneer daar
kinders is word die kinders nie op dieselfde vlak as die ouers in ag geneem
nie. Daar is berading ens. vir ouers maar niks vir die kinders nie? En dis
eintlik die kinders wat die hulp en berading nodig het.
Onlangs is vriende van my geskei, en het die opgeskote dogter van so 16-jaar
opgemerk hoe maklik haar ouers rasionaliseer oor die redes vir die
egskeiding. Die pa het o.a. sy kinderjare as rede voorgehou waarom hy nou 'n
ander vrou se lyf soek.
"Annette" skryf in boodskap news:aite7s$1711c7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is 'n goeie idee - en verkieslik moet daar 'n twee jaar periode wees
> voordat enige drastiese besluite geneem word - want blykbaar is die
> skokwaarde van so 'n ondervinding gelykstaande aan 'n skielike dood.
> Die egskeidingsregsgeleerdes sal nie hiermee saamstem nie.
> Annette
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3d5232f9$0$18846@hades.is.co.za...
>> "Skoon" egskeidings gebeur as gevolg van "onbelangstelling". Die partye
>> gaan eenvoudig uit mekaar. Niemand skryf of praat daaroor nie want dis
> nie
>> opspraakwekkend nie.
>>
>> Die "lelikes" gebeur wanneer iemand verby vergewe seer gemaak word in 'n
>> huwelik. Dis dan wanneer jy afsku en selfs rou haat sien tydens
> egskeidings
>> met die nagevolge wat daarmee saamgaan.
>>
>> Ek dink dat albei partye wat betrokke is by 'n egskeiding behoort 'n
> verslag
>> van 'n sielkundige in te dien wat sertifiseer dat die persone stabiel
> genoeg
>> is om realistiese besluite te neem.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aiqfes$1655h9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> 'n Mens hoor net altyd van die arme mense wat die slegste afgekom het
na
>> 'n
>>> egskeiding.
>>> As dit nie die arme man is, wat deur 'n vrou wat daarop uit is om hom
>>> finansieel vir die res van sy lewe te ruineer nie, dan is dit die arme
>> vrou
>>> wat nie onderhoud kry nie en dae by die hof moet omsit.
>>>
>>> Wat noop mense om so absoluut vergeldend op te tree teenoor 'n persoon
> wat
>>> hulle sou liefgehad het?
>>>
>>> Hoekom gun sommige mense nie 'n eks 'n ander lewe nie?
>>>
>>> Iemand het nogal 'n interessante stelling gemaak - Die teenoorgestelde
> van
>>> liefde is onbelangstelling, nie haat nie.
>>> Haat is 'n verwronge vorm van liefde.
>>> Dis nou in die geval van eks-getroudes.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Egskeiding [boodskap #65352 is 'n antwoord op boodskap #65351] |
Sat, 10 August 2002 06:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem volmondig met jou saam Jonas, as daar kinders by betrokke is moet
hulle ook berading ontvang, en as hulle oud genoeg is, selfs betrokke wees
by die proses wanneer oor toesig besluit word. Dit is inderdaad raar om
geskeides te sien wat soos verantwoordelike volwassenes optree en nie die
kinders gebruik om mekaar by te kom nie, nie haatspraak teen die ander ouer
aan te wakker nie, nie die kinders opsweep teen die ander ouer se nuwe
liefde nie, en nie die kinders toelaat om hulle te manupileer en die kinders
te bederf net om die meer gewilde ouer te probeer wees nie.
Miskien moet mense 'n kursus loop, en dit slaag voordat hulle trou - in wat
aanvaarbare optrede behoort te wees na egskeiding.
Lees nou die dag dat daar nou minder egskeidings in Amerika is, want hulle
kan dit nie meer bekostig nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:aj2b8v$ige$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette - jy sien dis my probleem met egskeidings. Wanneer daar geen kinders
> betrokke is nie, is dit eintlik relatief eenvoudig. Maar wanneer daar
> kinders is word die kinders nie op dieselfde vlak as die ouers in ag geneem
> nie. Daar is berading ens. vir ouers maar niks vir die kinders nie? En dis
> eintlik die kinders wat die hulp en berading nodig het.
> Onlangs is vriende van my geskei, en het die opgeskote dogter van so 16-jaar
> opgemerk hoe maklik haar ouers rasionaliseer oor die redes vir die
> egskeiding. Die pa het o.a. sy kinderjare as rede voorgehou waarom hy nou 'n
> ander vrou se lyf soek.
> "Annette" wrote in message
> news:aite7s$1711c7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is 'n goeie idee - en verkieslik moet daar 'n twee jaar periode wees
>> voordat enige drastiese besluite geneem word - want blykbaar is die
>> skokwaarde van so 'n ondervinding gelykstaande aan 'n skielike dood.
>> Die egskeidingsregsgeleerdes sal nie hiermee saamstem nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3d5232f9$0$18846@hades.is.co.za...
>>> "Skoon" egskeidings gebeur as gevolg van "onbelangstelling". Die partye
>>> gaan eenvoudig uit mekaar. Niemand skryf of praat daaroor nie want
dis
>> nie
>>> opspraakwekkend nie.
>>>
>>> Die "lelikes" gebeur wanneer iemand verby vergewe seer gemaak word in 'n
>>> huwelik. Dis dan wanneer jy afsku en selfs rou haat sien tydens
>> egskeidings
>>> met die nagevolge wat daarmee saamgaan.
>>>
>>> Ek dink dat albei partye wat betrokke is by 'n egskeiding behoort 'n
>> verslag
>>> van 'n sielkundige in te dien wat sertifiseer dat die persone stabiel
>> genoeg
>>> is om realistiese besluite te neem.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aiqfes$1655h9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> 'n Mens hoor net altyd van die arme mense wat die slegste afgekom
het
> na
>>> 'n
>>>> egskeiding.
>>>> As dit nie die arme man is, wat deur 'n vrou wat daarop uit is om hom
>>>> finansieel vir die res van sy lewe te ruineer nie, dan is dit die
arme
>>> vrou
>>>> wat nie onderhoud kry nie en dae by die hof moet omsit.
>>>>
>>>> Wat noop mense om so absoluut vergeldend op te tree teenoor 'n
persoon
>> wat
>>>> hulle sou liefgehad het?
>>>>
>>>> Hoekom gun sommige mense nie 'n eks 'n ander lewe nie?
>>>>
>>>> Iemand het nogal 'n interessante stelling gemaak - Die
teenoorgestelde
>> van
>>>> liefde is onbelangstelling, nie haat nie.
>>>> Haat is 'n verwronge vorm van liefde.
>>>> Dis nou in die geval van eks-getroudes.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|