Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pollux
Pollux [boodskap #65337] Ma, 05 Augustus 2002 18:34 na volgende boodskap
John Smith  is tans af-lyn  John Smith
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek moet hom tegelyk gee, hierdie Pollux kolomskrywer in die Rapport kan
nogal skerp wees as hy wil:

Hy reken mos dat navorsing getoon het dat die Japanners minder hartaanvalle
as die Amerikaners en die Britte kry. Verder vergelyk hy die wynsuipende
Franse ook met die Amerikaners en Britte en bevind dat die Franse inderdaad
ook minder hartaanvalle het. Sy gevolgtrekking is dat om Engels te praat jou
kan dood maak.

Die Rapport het ook berig oor die oudste beroep wat hulle vere regskud vir
die goeie tye wat gaan kom saam met die "world summit" in Sandton. Pollux
reken daar gaan 'n klomp geld in die SA ekonomie ingepomp word.

Groetnis
Re: Pollux [boodskap #65344 is 'n antwoord op boodskap #65337] Ma, 05 Augustus 2002 19:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek noem al lankal die prossies ekonomiese entiteite:)
Annette

"pete" skryf in boodskap news:aimg8g$psv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek moet hom tegelyk gee, hierdie Pollux kolomskrywer in die Rapport kan
> nogal skerp wees as hy wil:
>
> Hy reken mos dat navorsing getoon het dat die Japanners minder hartaanvalle
> as die Amerikaners en die Britte kry. Verder vergelyk hy die wynsuipende
> Franse ook met die Amerikaners en Britte en bevind dat die Franse inderdaad
> ook minder hartaanvalle het. Sy gevolgtrekking is dat om Engels te praat jou
> kan dood maak.
>
> Die Rapport het ook berig oor die oudste beroep wat hulle vere regskud vir
> die goeie tye wat gaan kom saam met die "world summit" in Sandton. Pollux
> reken daar gaan 'n klomp geld in die SA ekonomie ingepomp word.
>
> Groetnis
>
Vorige onderwerp: Tweegesigte?
Volgende onderwerp: Re: Egskeiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 02:14:26 MGT 2024