Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liriekeraai
Liriekeraai [boodskap #65136] Mon, 29 July 2002 17:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios hier innie
Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring. Al die
geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld lag-lag:))
Annette
Re: Liriekeraai [boodskap #65139 is 'n antwoord op boodskap #65136] Mon, 29 July 2002 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
Sasani Studios:)
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios hier innie
> Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring. Al die
> geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld lag-lag:))
> Annette
>
Re: Liriekeraai [boodskap #65146 is 'n antwoord op boodskap #65139] Tue, 30 July 2002 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Deesdae besef ek dat Liriekerai met "saai" rym - miskien hou dit 'n bietjie
lank aan?

"Annette" skryf in boodskap news:ai3v40$10khuj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
> Sasani Studios:)
> Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios hier innie
>> Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring. Al die
>> geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld lag-lag:))
>> Annette
>>
>
Re: Liriekeraai [boodskap #65149 is 'n antwoord op boodskap #65146] Tue, 30 July 2002 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit traak my nie wat op die program aangaan nie - sien dit nie - maar die
opnames is twee ure van lag en geniet. Die mense wat die eerste keer gaan
se hande is seer van al die klap - maar ek is al gekonfyt :))
Hierdie opnames gaan ook al 11 die idole insluit - so ek sal maar seker maak
voor die tyd om te weet wie wanneer optree voordat ek plek bespreek.

Buitendien hou ek baie van die orkessie - so as die kunstenaars flop dan het
ek nog steeds 'n konsert om te geniet.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ai5898$shk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Deesdae besef ek dat Liriekerai met "saai" rym - miskien hou dit 'n bietjie
> lank aan?
> "Annette" wrote in message
> news:ai3v40$10khuj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
>> Sasani Studios:)
>> Annette
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios hier
> innie
>>> Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring. Al
> die
>>> geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld
> lag-lag:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Liriekeraai [boodskap #65160 is 'n antwoord op boodskap #65149] Tue, 30 July 2002 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet waai vir jou pelle in Suidwes as jy op TV verskyn. Vir iemand wat
so lief vir sing is soos jy, moet so 'n program 'n fees wees. Moet sê daai
'voorblaser' meisiekind wat die sax speel, ken haar storie.

"Annette" skryf in boodskap news:ai5a2e$11p4at$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit traak my nie wat op die program aangaan nie - sien dit nie - maar die
> opnames is twee ure van lag en geniet. Die mense wat die eerste keer gaan
> se hande is seer van al die klap - maar ek is al gekonfyt :))
> Hierdie opnames gaan ook al 11 die idole insluit - so ek sal maar seker maak
> voor die tyd om te weet wie wanneer optree voordat ek plek bespreek.
>
> Buitendien hou ek baie van die orkessie - so as die kunstenaars flop dan het
> ek nog steeds 'n konsert om te geniet.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ai5898$shk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Deesdae besef ek dat Liriekerai met "saai" rym - miskien hou dit 'n
> bietjie
>> lank aan?
>> "Annette" wrote in message
>> news:ai3v40$10khuj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
>>> Sasani Studios:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios hier
>> innie
>>>> Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring.
Al
>> die
>>>> geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld
>> lag-lag:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Liriekeraai [boodskap #65165 is 'n antwoord op boodskap #65160] Tue, 30 July 2002 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
O ja - sy is my gunsteling:))) Een aand by een van die opnames stuur 'n
vriend van my aan haar 'n versoek: Please contact me for private sax
lessons - earnest pupil -toe val sy weg en speel vir hom Oh My Papa))
Deur die opname kan lede van die gehoor die orkes versoek om gunsteling
nommers te speel - en ek het nog nie een keer gehoor dat hulle nie aan 'n
versoek kan voldoen nie. Hulle is almal uitstekende musikante.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d465657.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moet waai vir jou pelle in Suidwes as jy op TV verskyn. Vir iemand wat
> so lief vir sing is soos jy, moet so 'n program 'n fees wees. Moet sê daai
> 'voorblaser' meisiekind wat die sax speel, ken haar storie.
> "Annette" wrote in message
> news:ai5a2e$11p4at$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit traak my nie wat op die program aangaan nie - sien dit nie - maar die
>> opnames is twee ure van lag en geniet. Die mense wat die eerste keer gaan
>> se hande is seer van al die klap - maar ek is al gekonfyt :))
>> Hierdie opnames gaan ook al 11 die idole insluit - so ek sal maar seker
> maak
>> voor die tyd om te weet wie wanneer optree voordat ek plek bespreek.
>>
>> Buitendien hou ek baie van die orkessie - so as die kunstenaars flop dan
> het
>> ek nog steeds 'n konsert om te geniet.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:ai5898$shk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Deesdae besef ek dat Liriekerai met "saai" rym - miskien hou dit 'n
>> bietjie
>>> lank aan?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai3v40$10khuj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
>>>> Sasani Studios:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios
hier
>>> innie
>>>> > Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring.
> Al
>>> die
>>>> > geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld
>>> lag-lag:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Liriekeraai [boodskap #65180 is 'n antwoord op boodskap #65165] Tue, 30 July 2002 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - as sy haar dieet reg kry kan sy 'n sexy sax-speler wees ...

"Annette" skryf in boodskap news:ai5mt2$11okdh$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> O ja - sy is my gunsteling:))) Een aand by een van die opnames stuur 'n
> vriend van my aan haar 'n versoek: Please contact me for private sax
> lessons - earnest pupil -toe val sy weg en speel vir hom Oh My Papa))
> Deur die opname kan lede van die gehoor die orkes versoek om gunsteling
> nommers te speel - en ek het nog nie een keer gehoor dat hulle nie aan 'n
> versoek kan voldoen nie. Hulle is almal uitstekende musikante.
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d465657.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy moet waai vir jou pelle in Suidwes as jy op TV verskyn. Vir iemand
> wat
>> so lief vir sing is soos jy, moet so 'n program 'n fees wees. Moet sê
> daai
>> 'voorblaser' meisiekind wat die sax speel, ken haar storie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:ai5a2e$11p4at$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit traak my nie wat op die program aangaan nie - sien dit nie - maar
> die
>>> opnames is twee ure van lag en geniet. Die mense wat die eerste keer
> gaan
>>> se hande is seer van al die klap - maar ek is al gekonfyt :))
>>> Hierdie opnames gaan ook al 11 die idole insluit - so ek sal maar
seker
>> maak
>>> voor die tyd om te weet wie wanneer optree voordat ek plek bespreek.
>>>
>>> Buitendien hou ek baie van die orkessie - so as die kunstenaars flop
dan
>> het
>>> ek nog steeds 'n konsert om te geniet.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:ai5898$shk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Deesdae besef ek dat Liriekerai met "saai" rym - miskien hou dit 'n
>>> bietjie
>>>> lank aan?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ai3v40$10khuj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
>>>> > Sasani Studios:)
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios
> hier
>>>> innie
>>>> > > Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te
bring.
>> Al
>>>> die
>>>> > > geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld
>>>> lag-lag:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Liriekeraai [boodskap #65183 is 'n antwoord op boodskap #65180] Tue, 30 July 2002 13:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mollig is sexy:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ai62jb$3ht$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ja - as sy haar dieet reg kry kan sy 'n sexy sax-speler wees ...
> "Annette" wrote in message
> news:ai5mt2$11okdh$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O ja - sy is my gunsteling:))) Een aand by een van die opnames stuur 'n
>> vriend van my aan haar 'n versoek: Please contact me for private sax
>> lessons - earnest pupil -toe val sy weg en speel vir hom Oh My Papa))
>> Deur die opname kan lede van die gehoor die orkes versoek om gunsteling
>> nommers te speel - en ek het nog nie een keer gehoor dat hulle nie aan 'n
>> versoek kan voldoen nie. Hulle is almal uitstekende musikante.
>>
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d465657.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy moet waai vir jou pelle in Suidwes as jy op TV verskyn. Vir
iemand
>> wat
>>> so lief vir sing is soos jy, moet so 'n program 'n fees wees. Moet
s�
>> daai
>>> 'voorblaser' meisiekind wat die sax speel, ken haar storie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai5a2e$11p4at$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dit traak my nie wat op die program aangaan nie - sien dit nie -
maar
>> die
>>>> opnames is twee ure van lag en geniet. Die mense wat die eerste
keer
>> gaan
>>>> se hande is seer van al die klap - maar ek is al gekonfyt :))
>>>> Hierdie opnames gaan ook al 11 die idole insluit - so ek sal maar
> seker
>>> maak
>>>> voor die tyd om te weet wie wanneer optree voordat ek plek bespreek.
>>>>
>>>> Buitendien hou ek baie van die orkessie - so as die kunstenaars flop
> dan
>>> het
>>>> ek nog steeds 'n konsert om te geniet.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:ai5898$shk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Deesdae besef ek dat Liriekerai met "saai" rym - miskien hou dit 'n
>>>> bietjie
>>>> > lank aan?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ai3v40$10khuj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
>>>> > > Sasani Studios:)
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi
Studios
>> hier
>>>> > innie
>>>> > > > Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te
> bring.
>>> Al
>>>> > die
>>>> > > > geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld
>>>> > lag-lag:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: LoerBoet2
Volgende onderwerp: Dames en gholf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 12:56:39 UTC 2025