Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » LoerBoet2
LoerBoet2 [boodskap #65168] Di, 30 Julie 2002 10:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister toe sien ek in 'n Huisgenoot wat ek nie gekoop het nie, al die nuwe
Boete se pedigrees.
Daar is 6 wat nog albei ouers het.
Vier se ma is of dood van of het kanker.
Sommige dink deur om te sê hulle is 'n Christen is soos iets op 'n CV wat
genoem word tot voordeel- hulle dade en woorde - die bietjie wat ek gesien
het- weerspreek daardie feit.
Die blondine het geleer "om naels te doen". Volgens sekere manlike kykers
wat wortels eet en baie goed kan sien, dra sy nie onderklere nie - om minder
tyd aan wasgoedwassery te bestee.
Twee het B.Com geswot - so daar behoort nie probleme met die begroting te
wees nie:)
Vier hou daarvan om te kook - dit kan dalk 'n probleem wees.
Die lange met die pienk broek teken net daardie goed op sy gesig- dis nie
tatoeermerke nie.
Die dokter het by Kovsies geswot - dus moet hy 'n gawe kind wees
Zlatko is die enigste kreef, dus het hy die beste kans op oorlewing. Hy doen
ook, volgens Huisgenoot, baldanse:))
Die Afrikaanse koekie is baie angstig en gewillig om te doen wat nodig is om
die program interessant te hou.
Die ou wat jag, maar terselfdertyd wild teel, sal moet besluit wat hy
eintlik wil doen, want een lot van die stemmende massas sal hul mes vir hom
inhê:)

Dus, oor die algemeen 'n meer belese en gekultiveerde groep as die eerste
lot. - en geen koekoes Brad nie.

Annette
Re: LoerBoet2 [boodskap #65179 is 'n antwoord op boodskap #65168] Di, 30 Julie 2002 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat bedoel jy met "kreef" - is dit 'n ou wat skuins is - of, sal die manne
rustig kan slaap?

"Annette" skryf in boodskap news:ai5oqu$1128bb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gister toe sien ek in 'n Huisgenoot wat ek nie gekoop het nie, al die nuwe
> Boete se pedigrees.
> Daar is 6 wat nog albei ouers het.
> Vier se ma is of dood van of het kanker.
> Sommige dink deur om te sê hulle is 'n Christen is soos iets op 'n CV wat
> genoem word tot voordeel- hulle dade en woorde - die bietjie wat ek gesien
> het- weerspreek daardie feit.
> Die blondine het geleer "om naels te doen". Volgens sekere manlike kykers
> wat wortels eet en baie goed kan sien, dra sy nie onderklere nie - om minder
> tyd aan wasgoedwassery te bestee.
> Twee het B.Com geswot - so daar behoort nie probleme met die begroting te
> wees nie:)
> Vier hou daarvan om te kook - dit kan dalk 'n probleem wees.
> Die lange met die pienk broek teken net daardie goed op sy gesig- dis nie
> tatoeermerke nie.
> Die dokter het by Kovsies geswot - dus moet hy 'n gawe kind wees
> Zlatko is die enigste kreef, dus het hy die beste kans op oorlewing. Hy doen
> ook, volgens Huisgenoot, baldanse:))
> Die Afrikaanse koekie is baie angstig en gewillig om te doen wat nodig is om
> die program interessant te hou.
> Die ou wat jag, maar terselfdertyd wild teel, sal moet besluit wat hy
> eintlik wil doen, want een lot van die stemmende massas sal hul mes vir hom
> inhê:)
>
> Dus, oor die algemeen 'n meer belese en gekultiveerde groep as die eerste
> lot. - en geen koekoes Brad nie.
>
> Annette
>
Re: LoerBoet2 [boodskap #65182 is 'n antwoord op boodskap #65179] Di, 30 Julie 2002 13:11 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is gebore onder die sterreteken van die kreef - dis daarom dat hy al daai
ponietyltjies dra - om sy kop koel te hou - ek weet - ek het ook my hare so
gedra toe ek daardie ouderdom was:)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ai62h3$3h4$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat bedoel jy met "kreef" - is dit 'n ou wat skuins is - of, sal die manne
> rustig kan slaap?
> "Annette" wrote in message
> news:ai5oqu$1128bb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister toe sien ek in 'n Huisgenoot wat ek nie gekoop het nie, al die nuwe
>> Boete se pedigrees.
>> Daar is 6 wat nog albei ouers het.
>> Vier se ma is of dood van of het kanker.
>> Sommige dink deur om te sê hulle is 'n Christen is soos iets op 'n CV wat
>> genoem word tot voordeel- hulle dade en woorde - die bietjie wat ek gesien
>> het- weerspreek daardie feit.
>> Die blondine het geleer "om naels te doen". Volgens sekere manlike kykers
>> wat wortels eet en baie goed kan sien, dra sy nie onderklere nie - om minder
>> tyd aan wasgoedwassery te bestee.
>> Twee het B.Com geswot - so daar behoort nie probleme met die begroting te
>> wees nie:)
>> Vier hou daarvan om te kook - dit kan dalk 'n probleem wees.
>> Die lange met die pienk broek teken net daardie goed op sy gesig- dis nie
>> tatoeermerke nie.
>> Die dokter het by Kovsies geswot - dus moet hy 'n gawe kind wees
>> Zlatko is die enigste kreef, dus het hy die beste kans op oorlewing. Hy doen
>> ook, volgens Huisgenoot, baldanse:))
>> Die Afrikaanse koekie is baie angstig en gewillig om te doen wat nodig is om
>> die program interessant te hou.
>> Die ou wat jag, maar terselfdertyd wild teel, sal moet besluit wat hy
>> eintlik wil doen, want een lot van die stemmende massas sal hul mes vir hom
>> inhê:)
>>
>> Dus, oor die algemeen 'n meer belese en gekultiveerde groep as die eerste
>> lot. - en geen koekoes Brad nie.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Indiese Spreeu
Volgende onderwerp: Liriekeraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:45:14 MGT 2024