Die vrede is nie vir ons nie. [boodskap #347] |
Sun, 25 May 2003 15:28 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzales wrote:
> Dankie dat jy my daarvan sê. Ek het nie eens soc. culture op my
> nuusleser nou nie en sal dit miskien (net miskien) netnou ook
> op my nuusleser sit.
> Wat wil ek by SCS-AA hê as ons dan soveel vrede het hier?
>
> Dave
>
Ek wil nou nie stories aandra nie, maar ek dink Andries het die vrede
gaan versteur daar... Ons wag nou maar op die nuclear fall-out.
Lorinda
|
|
|
Re: Die vrede is nie vir ons nie. [boodskap #348 is 'n antwoord op boodskap #347] |
Sun, 25 May 2003 15:35 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Ek wil nou nie stories aandra nie, maar ek dink Andries het die vrede
> gaan versteur daar... Ons wag nou maar op die nuclear fall-out.
>
> Lorinda
nou wat het gedoen, vertel my ook. : (
|
|
|
Re: Die vrede is nie vir ons nie. [boodskap #353 is 'n antwoord op boodskap #347] |
Sun, 25 May 2003 16:13 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 25 May 2003 08:28:52 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>>
>
> Ek wil nou nie stories aandra nie, maar ek dink Andries het die vrede
> gaan versteur daar... Ons wag nou maar op die nuclear fall-out.
>
> Lorinda
LOL... dit is motivering om te gaan kyk:-)
(Die vrede gaan verteur? Vrede? Daar?)
Nou moet ek gaan kyk want jy sien mos sy onskuldige reaksie hier:-)
Die Vrederegter
|
|
|