Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Postale dementia
Postale dementia [boodskap #332] So, 25 Mei 2003 13:02 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is jammer dat ek so eienaardig pos (nuwe threads begin met dieselfe
naam, onder die verkeerde pos antwoord ens.). Die rede is te vervelig
om volledig te bespreek, dis net dat ek die groep iewers lees waar ek
nie kan pos nie, en moet pos waar die betrokke boodskappe nog nie
verskyn het nie.

Lorinda
Re: Postale dementia [boodskap #334 is 'n antwoord op boodskap #332] So, 25 Mei 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skierlik maak alles sin ;
)

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305250502.4bda9b1c@posting.google.com...
> Ek is jammer dat ek so eienaardig pos (nuwe threads begin met dieselfe
> naam, onder die verkeerde pos antwoord ens.). Die rede is te vervelig
> om volledig te bespreek, dis net dat ek die groep iewers lees waar ek
> nie kan pos nie, en moet pos waar die betrokke boodskappe nog nie
> verskyn het nie.
>
> Lorinda
Re: Postale dementia [boodskap #335 is 'n antwoord op boodskap #332] So, 25 Mei 2003 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink soos die een of ander onaadrdige siekte

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305250502.4bda9b1c@posting.google.com...
> Ek is jammer dat ek so eienaardig pos (nuwe threads begin met dieselfe
> naam, onder die verkeerde pos antwoord ens.). Die rede is te vervelig
> om volledig te bespreek, dis net dat ek die groep iewers lees waar ek
> nie kan pos nie, en moet pos waar die betrokke boodskappe nog nie
> verskyn het nie.
>
> Lorinda
Re: Postale dementia [boodskap #336 is 'n antwoord op boodskap #332] So, 25 Mei 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 25 May 2003 06:02:13 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek is jammer dat ek so eienaardig pos (nuwe threads begin met dieselfe
> naam, onder die verkeerde pos antwoord ens.). Die rede is te vervelig
> om volledig te bespreek, dis net dat ek die groep iewers lees waar ek
> nie kan pos nie, en moet pos waar die betrokke boodskappe nog nie
> verskyn het nie.
>
> Lorinda



hou dit verband met alzheimer?
Re: Postale dementia [boodskap #337 is 'n antwoord op boodskap #336] So, 25 Mei 2003 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uiteindlik iemand om mee te praat!
Hoe's besigheid, Speedy?

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:fai1dvc8a98pi379pl3vkqd2tfaiq0ki5q@4ax.com...
> On 25 May 2003 06:02:13 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Ek is jammer dat ek so eienaardig pos (nuwe threads begin met dieselfe
>> naam, onder die verkeerde pos antwoord ens.). Die rede is te vervelig
>> om volledig te bespreek, dis net dat ek die groep iewers lees waar ek
>> nie kan pos nie, en moet pos waar die betrokke boodskappe nog nie
>> verskyn het nie.
>>
>> Lorinda
>
>
>
> hou dit verband met alzheimer?
>
Re: Postale dementia [boodskap #344 is 'n antwoord op boodskap #337] So, 25 Mei 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 25 May 2003 15:48:53 +0200, "Andries" wrote:

> Uiteindlik iemand om mee te praat!
> Hoe's besigheid, Speedy?
>

lol
Die karre zoeeemmm hier bo ons en
ek is besig met windowshopping:-))))
En aan jou kant, Andries?

SC
Re: Postale dementia [boodskap #346 is 'n antwoord op boodskap #344] So, 25 Mei 2003 15:25 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sit maar by die huis. Ek het 'n Vyfdag werksweek, Maandae tot Vrydae en werk
elke 2de Saterdag.

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:2dk1dvgjbn8eqr7d4o2jne87ddokgufim3@4ax.com...
> On Sun, 25 May 2003 15:48:53 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Uiteindlik iemand om mee te praat!
>> Hoe's besigheid, Speedy?
>>
>
> lol
> Die karre zoeeemmm hier bo ons en
> ek is besig met windowshopping:-))))
> En aan jou kant, Andries?
>
> SC
>
Vorige onderwerp: Nuusgroep
Volgende onderwerp: Die vrede is nie vir ons nie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 01:03:11 MGT 2024