| Postale dementia [boodskap #332] |
So., 25 Mei 2003 13:02  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek is jammer dat ek so eienaardig pos (nuwe threads begin met dieselfe
naam, onder die verkeerde pos antwoord ens.). Die rede is te vervelig
om volledig te bespreek, dis net dat ek die groep iewers lees waar ek
nie kan pos nie, en moet pos waar die betrokke boodskappe nog nie
verskyn het nie.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Postale dementia [boodskap #346 is 'n antwoord op boodskap #344] |
So., 25 Mei 2003 15:25  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Sit maar by die huis. Ek het 'n Vyfdag werksweek, Maandae tot Vrydae en werk
elke 2de Saterdag.
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:2dk1dvgjbn8eqr7d4o2jne87ddokgufim3@4ax.com...
> On Sun, 25 May 2003 15:48:53 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Uiteindlik iemand om mee te praat!
>> Hoe's besigheid, Speedy?
>>
>
> lol
> Die karre zoeeemmm hier bo ons en
> ek is besig met windowshopping:-))))
> En aan jou kant, Andries?
>
> SC
>
|
|
|
|