Munisipale Staking [boodskap #64443] |
Wo, 03 Julie 2002 05:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wonder net hoe lank dit sal aanhou - dit gaan glo om die verskil tussen die
8% verhoging wat aangebied is, en die 10% verhoging wat ge-eis word.
Annette
|
|
|
Re: Munisipale Staking [boodskap #64458 is 'n antwoord op boodskap #64443] |
Wo, 03 Julie 2002 12:19 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 3 Jul 2002 07:37:39 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Wonder net hoe lank dit sal aanhou - dit gaan glo om die verskil tussen die
> 8% verhoging wat aangebied is, en die 10% verhoging wat ge-eis word.
> Annette
>
ek kyk gisteraand die nuus. ek het nie soseer `n probleem met die
staking nie maar met hoe hulle dit doen. in plaas van om nie die
vullis op te laai nie gooi hule dit nou die hele wereld rond. iemand
moet dit tog eendag skoonmaak en daai iemand is hulle as die staking
verby is. dis nou wat die toppunt van stupidity.
>
>
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Munisipale Staking [boodskap #64475 is 'n antwoord op boodskap #64443] |
Do, 04 Julie 2002 04:56 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Kameras in die "CBD" - baie suksesvol - vinnige reaksie."
"R100 boete vir 'n sigaretstompie - Joburg Metro Polisie."
4 (vier) ure van vandalisme op kamera - geen reaksie!
Waar was die SAPD en JMP al die tyd?
Ek vra maar net.
:-(
TJ
|
|
|
Re: Munisipale Staking [boodskap #64477 is 'n antwoord op boodskap #64475] |
Do, 04 Julie 2002 05:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gestaak?:))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3d23d523$0$18845@hades.is.co.za...
> "Kameras in die "CBD" - baie suksesvol - vinnige reaksie."
>
> "R100 boete vir 'n sigaretstompie - Joburg Metro Polisie."
>
> 4 (vier) ure van vandalisme op kamera - geen reaksie!
>
> Waar was die SAPD en JMP al die tyd?
>
> Ek vra maar net.
>
> :-(
>
> TJ
>
|
|
|