| Munisipale Staking [boodskap #64443] |
Wo., 03 Julie 2002 05:37  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wonder net hoe lank dit sal aanhou - dit gaan glo om die verskil tussen die
8% verhoging wat aangebied is, en die 10% verhoging wat ge-eis word.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Munisipale Staking [boodskap #64477 is 'n antwoord op boodskap #64475] |
Do., 04 Julie 2002 05:41  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gestaak?:))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3d23d523$0$18845@hades.is.co.za...
> "Kameras in die "CBD" - baie suksesvol - vinnige reaksie."
>
> "R100 boete vir 'n sigaretstompie - Joburg Metro Polisie."
>
> 4 (vier) ure van vandalisme op kamera - geen reaksie!
>
> Waar was die SAPD en JMP al die tyd?
>
> Ek vra maar net.
>
> :-(
>
> TJ
>
|
|
|
|