Acts of God [boodskap #63759] |
Sat, 15 June 2002 19:30 |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hello ppl
Ek weet daar is van julle wat in die versekeringsbedryf is en ek
wil graag meer weet oor wat is die verskillende 'Acts' waar die
mens sy besittings kan teen verseker.
Wat is die Afrikaans vertaling van 'Acts of God'?
--
|
|
|
Re: Acts of God [boodskap #63765 is 'n antwoord op boodskap #63759] |
Sat, 15 June 2002 19:47 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" schreef...
> Hello ppl
> Ek weet daar is van julle wat in die versekeringsbedryf is en ek
> wil graag meer weet oor wat is die verskillende 'Acts' waar die
> mens sy besittings kan teen verseker.
> Wat is die Afrikaans vertaling van 'Acts of God'?
Oormagt?
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Acts of God [boodskap #63766 is 'n antwoord op boodskap #63759] |
Sat, 15 June 2002 19:50 |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is nie in die versekeringswêreld nie, maar het gou na `n paar polisse
gekyk en almal van hulle sê hierdie genoemde "Acts" word nie gedek nie. Nou
wonder ek, is daar enige polis wat dit wel dek?
"Tobie" skryf in boodskap news:aeg4qo$9cp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hello ppl
> Ek weet daar is van julle wat in die versekeringsbedryf is en ek
> wil graag meer weet oor wat is die verskillende 'Acts' waar die
> mens sy besittings kan teen verseker.
> Wat is die Afrikaans vertaling van 'Acts of God'?
> --
>
|
|
|
Re: Acts of God [boodskap #63769 is 'n antwoord op boodskap #63766] |
Sat, 15 June 2002 20:38 |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
vloede, weerlig, aardskuddings is alles op huise van toepassing,
maar ek wil weet of daar nog is wat ek nie van weet nie
---
"johanls"
---knip---
Nou
> wonder ek, is daar enige polis wat dit wel dek?
|
|
|
Re: Acts of God [boodskap #63771 is 'n antwoord op boodskap #63769] |
Sat, 15 June 2002 20:45 |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Word hierdie dinge as "Acts of God" gereken of as natuurlike oorsake?
"Tobie" skryf in boodskap news:aeg8mb$ga4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> vloede, weerlig, aardskuddings is alles op huise van toepassing,
> maar ek wil weet of daar nog is wat ek nie van weet nie
> ---
> "johanls"
> ---knip---
> Nou
>> wonder ek, is daar enige polis wat dit wel dek?
>
|
|
|
Re: Acts of God [boodskap #63783 is 'n antwoord op boodskap #63759] |
Sun, 16 June 2002 05:03 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tobie. Kontak die NGK.
"Tobie" skryf in boodskap news:aeg4qo$9cp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hello ppl
> Ek weet daar is van julle wat in die versekeringsbedryf is en ek
> wil graag meer weet oor wat is die verskillende 'Acts' waar die
> mens sy besittings kan teen verseker.
> Wat is die Afrikaans vertaling van 'Acts of God'?
> --
>
|
|
|
Re: Acts of God [boodskap #63800 is 'n antwoord op boodskap #63771] |
Sun, 16 June 2002 10:08 |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
vra jy my? ek soek ook antwoorde daarop
--
"johanls"
> Word hierdie dinge as "Acts of God" gereken of as natuurlike
oorsake?
|
|
|
Re: Acts of God [boodskap #63824 is 'n antwoord op boodskap #63800] |
Sun, 16 June 2002 17:09 |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink hulle noem dit "die Voorsienigheid", die assuransie is nogal lief om
dit as rede vir 'n insident te gebruik.
Grahame
Tobie skryf in boodskap news:aeho45$4no$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> vra jy my? ek soek ook antwoorde daarop
> --
> "johanls"
>> Word hierdie dinge as "Acts of God" gereken of as natuurlike
> oorsake?
>
|
|
|