Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bafana Bafana ...
Bafana Bafana ... [boodskap #63560] |
Wed, 12 June 2002 13:22 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
... gaan deur na die 16 beste spanne !
Hulle moet nou teen Duitsland speel.
Geluk !
Hilda.
|
|
|
|
|
|
Re: Bafana Bafana ... [boodskap #63597 is 'n antwoord op boodskap #63591] |
Thu, 13 June 2002 04:15 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee, Danny Jordaan is blykbaar 'n man van besondere insig:))
Ek sien ons manne is vasbeslote dat ons die 2010 toernooi wil aanbied - dan
kyk ek so na daardie wonderlike stadia (?) in Korea en Japan waar die mense
nou speel en ek wonder wanneer gaan hulle hier begin bou of verbou.
Annette
"johanls" skryf in boodskap news:3d07cc02$0$18846@hades.is.co.za...
> Ten minste was die vliegtuigkaartjies nou nie verniet gekoop nie.
> "Hilda" wrote in message
> news:haIN8.29245$ud.3778@afrodite.telenet-ops.be...
>> Ek weet nou hoekom dis Paraguay en nie SA nie : alhoewel die 'goal
> average'
>> dieselfde is (0), het Paraguay ses keer die bal in die doel geskop en SA
>> slegs vyf keer ...
>> Ek benodig nou ook 'n glasie rooi wyn.
>> Hilda.
>> "Hilda" schreef in bericht
>> news:E0IN8.29229$ud.3787@afrodite.telenet-ops.be...
>>> Ek's regtig jammer maar dis Paraguay wat na die agste finales gaan !
> Hulle
>>> het met 3 - 1 gewen van Slovenié ! Ek weet nie hoekom daar nie geloot
> word
>>> nie, maar hulle sê hier dat Paraguay kwalifiseer.
>>> Annette, jy sal jou rooiwyn moet los :-((.
>>> Hilda.
>>> "Hilda" schreef in bericht
>>> news:aWHN8.29221$ud.3765@afrodite.telenet-ops.be...
>>>>
>>>> ... gaan deur na die 16 beste spanne !
>>>> Hulle moet nou teen Duitsland speel.
>>>> Geluk !
>>>> Hilda.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:29 UTC 2025
|