Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokkertreurmares
Sokkertreurmares [boodskap #63540] Wo, 12 Junie 2002 09:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op Supersport een Saterdagoggend, voor die wêreldbeker, is aan drie hoog
geagte sokkerkenners gevra wie hierdie jaar die beker sou wen.
Twee het gesê Argentinië, en een het Frankryk benoem.
Die kenners was toe verkeerd - nog voordat die 2de rondte gespeel word:))))
Annette - wat versigtig wonder waar Bafana Bafana na vandag sal staan.
Re: Sokkertreurmares [boodskap #63553 is 'n antwoord op boodskap #63540] Wo, 12 Junie 2002 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Op hierdie oomblik staan Bafana Bafana baie goed. Solank Slovenié wen, is
hulle in die 2de rondte. As Uruguay wen, moet hulle minstens 3 doele maak.
Maar dit kan natuurlik nog verander.
Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:ae738u$4k6jo$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op Supersport een Saterdagoggend, voor die wêreldbeker, is aan drie hoog
> geagte sokkerkenners gevra wie hierdie jaar die beker sou wen.
> Twee het gesê Argentinië, en een het Frankryk benoem.
> Die kenners was toe verkeerd - nog voordat die 2de rondte gespeel word:))))
> Annette - wat versigtig wonder waar Bafana Bafana na vandag sal staan.
>
Re: Sokkertreurmares [boodskap #63554 is 'n antwoord op boodskap #63553] Wo, 12 Junie 2002 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog beter vir SA ! 2 - 2 teen Spanje ! Nou moet Uruguay nog meer doele maak
as hulle wil kwalifiseer.
Hilda.
Re: Sokkertreurmares [boodskap #63555 is 'n antwoord op boodskap #63554] Wo, 12 Junie 2002 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slovenie voor met 1-0.
O Droewe dag!! Ons is deur na die volgende rondte!!:)))
Nou moet ek alweer 'n bottel rooies vanaand drink ter teleursteliing:)))
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:zjHN8.29174$ud.3787@afrodite.telenet-ops.be...
>
> Nog beter vir SA ! 2 - 2 teen Spanje ! Nou moet Uruguay nog meer doele maak
> as hulle wil kwalifiseer.
> Hilda.
>
Re: Sokkertreurmares [boodskap #63556 is 'n antwoord op boodskap #63555] Wo, 12 Junie 2002 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis natuurlik Paraguay :-)) - jammer ! Dis nou al 1 - 1 - dit beteken SA
gaan verder.
"Annette" schreef in bericht
news:ae7gii$4k9it$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Slovenie voor met 1-0.
> O Droewe dag!! Ons is deur na die volgende rondte!!:)))
> Nou moet ek alweer 'n bottel rooies vanaand drink ter teleursteliing:)))
> Annette
>
>
> "Hilda" wrote in message
> news:zjHN8.29174$ud.3787@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>> Nog beter vir SA ! 2 - 2 teen Spanje ! Nou moet Uruguay nog meer doele maak
>> as hulle wil kwalifiseer.
>> Hilda.
>>
>
Re: Sokkertreurmares [boodskap #63557 is 'n antwoord op boodskap #63556] Wo, 12 Junie 2002 13:07 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
1 - 2 vir Paraguay ! Die "goal average" is nou -1 vir Paraguay en 0 vir SA.
Paraguay mag g'n doel meer maak nie, anders moet daar geloot word. As Spanje
nog 'n doel maak, staan SA en Paraguay ook gelyk. Wel, daar's net een
oplossing : Suid-Afrika óf Slovenié moet skoor.
En jy mag twee troos-bottels drink, Annette :-).
Hilda.
"Hilda" schreef in bericht
news:7FHN8.29202$ud.3705@afrodite.telenet-ops.be...
> Dis natuurlik Paraguay :-)) - jammer ! Dis nou al 1 - 1 - dit beteken SA
> gaan verder.
> "Annette" schreef in bericht
> news:ae7gii$4k9it$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Slovenie voor met 1-0.
>> O Droewe dag!! Ons is deur na die volgende rondte!!:)))
>> Nou moet ek alweer 'n bottel rooies vanaand drink ter teleursteliing:)))
>> Annette
>>
>> "Hilda" wrote in message
>> news:zjHN8.29174$ud.3787@afrodite.telenet-ops.be...
>>>
>>> Nog beter vir SA ! 2 - 2 teen Spanje ! Nou moet Uruguay nog meer doele maak
>>> as hulle wil kwalifiseer.
>>> Hilda.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Sokker misrekening
Volgende onderwerp: Bafana Bafana ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 05:45:49 MGT 2024