Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Parlementêre kontakte?
Parlementêre kontakte? [boodskap #63532] Wed, 12 June 2002 04:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand hier wat kontakte in die parlement het oor die wat verwag word wie
aan "longontsteking" gaan sterf in die nabye toekoms?
Ek wil 'n geldjie wed, en vra dat die opsomming van die weddenskappe
deurgestuur word na Onse Prez sodat hy nie nog 'n keer onverhoeds gevang
gaan word deur 'n skielike longontstekingdood nie

Annette
Re: Parlementêre kontakte? [boodskap #63534 is 'n antwoord op boodskap #63532] Wed, 12 June 2002 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Berekende skatting gaan moeilik wees. Ek sou bloot die bywoningsregister
nagegaan het om 'n patroon te peil - maar, soos jy weet is die algemene
bywoning so swak sodat daardie werkswyse nie sal loon nie.
Hoe sal mens so 'n saak ondersoek? Miskien moet hul toesprake gemonitor
word - blykbaar het Peter heelwat aanvegbare stellings rakende stilsiekte in
sy onlangse toesprake gemaak. Maar, sou dit bekend raak gaan almal die
onderwerp ignoreer.
Gode sy dank - volgens die Min van Gesondheid het die tendens begin draai.
Sy verstrek egter nie haar bronne nie. (Is dit haar linker- of regterduim?)

"Annette" skryf in boodskap news:ae6k85$4b0pj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Iemand hier wat kontakte in die parlement het oor die wat verwag word wie
> aan "longontsteking" gaan sterf in die nabye toekoms?
> Ek wil 'n geldjie wed, en vra dat die opsomming van die weddenskappe
> deurgestuur word na Onse Prez sodat hy nie nog 'n keer onverhoeds gevang
> gaan word deur 'n skielike longontstekingdood nie
>
> Annette
>
Re: Parlementêre kontakte? [boodskap #63535 is 'n antwoord op boodskap #63534] Wed, 12 June 2002 06:08 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dit is haar toon:)))
Net vir my "vreeslik eienaardig" dat al die vorige syfers wat deurgegee is
as aanvegbaar verwerp is, maar nou skielik, minder as 'n maand na die
"ommeswaai" is daar nou 'n afname. 'n Afname vanaf wat?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ae6nhs$is9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Berekende skatting gaan moeilik wees. Ek sou bloot die bywoningsregister
> nagegaan het om 'n patroon te peil - maar, soos jy weet is die algemene
> bywoning so swak sodat daardie werkswyse nie sal loon nie.
> Hoe sal mens so 'n saak ondersoek? Miskien moet hul toesprake gemonitor
> word - blykbaar het Peter heelwat aanvegbare stellings rakende stilsiekte in
> sy onlangse toesprake gemaak. Maar, sou dit bekend raak gaan almal die
> onderwerp ignoreer.
> Gode sy dank - volgens die Min van Gesondheid het die tendens begin draai.
> Sy verstrek egter nie haar bronne nie. (Is dit haar linker- of regterduim?)
> "Annette" wrote in message
> news:ae6k85$4b0pj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Iemand hier wat kontakte in die parlement het oor die wat verwag word wie
>> aan "longontsteking" gaan sterf in die nabye toekoms?
>> Ek wil 'n geldjie wed, en vra dat die opsomming van die weddenskappe
>> deurgestuur word na Onse Prez sodat hy nie nog 'n keer onverhoeds gevang
>> gaan word deur 'n skielike longontstekingdood nie
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Sneeu in Kamieskroon
Volgende onderwerp: Danielle en ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:31:07 UTC 2025