| Parlementêre kontakte? [boodskap #63532] |
Wo., 12 Junie 2002 04:53  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Iemand hier wat kontakte in die parlement het oor die wat verwag word wie
aan "longontsteking" gaan sterf in die nabye toekoms?
Ek wil 'n geldjie wed, en vra dat die opsomming van die weddenskappe
deurgestuur word na Onse Prez sodat hy nie nog 'n keer onverhoeds gevang
gaan word deur 'n skielike longontstekingdood nie
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Parlementêre kontakte? [boodskap #63535 is 'n antwoord op boodskap #63534] |
Wo., 12 Junie 2002 06:08  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dit is haar toon:)))
Net vir my "vreeslik eienaardig" dat al die vorige syfers wat deurgegee is
as aanvegbaar verwerp is, maar nou skielik, minder as 'n maand na die
"ommeswaai" is daar nou 'n afname. 'n Afname vanaf wat?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ae6nhs$is9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Berekende skatting gaan moeilik wees. Ek sou bloot die bywoningsregister
> nagegaan het om 'n patroon te peil - maar, soos jy weet is die algemene
> bywoning so swak sodat daardie werkswyse nie sal loon nie.
> Hoe sal mens so 'n saak ondersoek? Miskien moet hul toesprake gemonitor
> word - blykbaar het Peter heelwat aanvegbare stellings rakende stilsiekte in
> sy onlangse toesprake gemaak. Maar, sou dit bekend raak gaan almal die
> onderwerp ignoreer.
> Gode sy dank - volgens die Min van Gesondheid het die tendens begin draai.
> Sy verstrek egter nie haar bronne nie. (Is dit haar linker- of regterduim?)
> "Annette" wrote in message
> news:ae6k85$4b0pj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Iemand hier wat kontakte in die parlement het oor die wat verwag word wie
>> aan "longontsteking" gaan sterf in die nabye toekoms?
>> Ek wil 'n geldjie wed, en vra dat die opsomming van die weddenskappe
>> deurgestuur word na Onse Prez sodat hy nie nog 'n keer onverhoeds gevang
>> gaan word deur 'n skielike longontstekingdood nie
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|