Re: nuusgroep gestremd [boodskap #62546] |
Wed, 22 May 2002 21:04 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 22 May 2002 23:04:09 +0200, "Rosie" wrote:
> Ek sukkel nog om sin te maak hier. Kan iemand vir my sê hoekom
> al die boodskappe deurgetrek word met 'n swart streep, en dan het ek dit nog nie eers afgelaai vir lees nie?
>
> Dan sien ek ook "re:..." boodskappe, maar die oorspronklike is nie daar nie. Skynbaar het ek erens 'n verstelling wat net 'n sekere periode se nuusboodskappe aflaai. Iets soos, dit moet jonger as a week wees? Kan iemand my help, asseblief?
Ek sien jy gebruik Microsoft Outlook Express as nuusleser.
Kyk jou opsies (options ) deur en sien of jy 'n leidraad kry.
Moet nooit na 'n nuusgroep in HTML skryf nie Jy sal
die ander lesers sewe soorte blouwilleboepenskoorse
laat ontwikkel:-)
DD
|
|
|
Re: nuusgroep gestremd [boodskap #62553 is 'n antwoord op boodskap #62546] |
Wed, 22 May 2002 21:22 |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Oeps, jammer, en dankie.
"Davie Davis"
> Ek sien jy gebruik Microsoft Outlook Express as nuusleser.
> Kyk jou opsies (options ) deur en sien of jy 'n leidraad kry.
>
> Moet nooit na 'n nuusgroep in HTML skryf nie Jy sal
> die ander lesers sewe soorte blouwilleboepenskoorse
> laat ontwikkel:-)
>
> DD
|
|
|
|
Re: nuusgroep gestremd [boodskap #62562 is 'n antwoord op boodskap #62559] |
Wed, 22 May 2002 22:40 |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>> Oeps, jammer, en dankie.
>>
>
>
> ha, jy skuld nie 'n askies nie
> dit was net 'n wenk:-)))
> DD
Maar alle lesers mag dalk nie so galant en vergewens gesind wees
nie.......:- )
|
|
|