Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nuusgroep gestremd
nuusgroep gestremd [boodskap #62547] Wo, 22 Mei 2002 21:04
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek sukkel nog om sin te maak hier. Kan iemand vir my sê hoekom
al die boodskappe deurgetrek word met 'n swart streep, en dan het ek dit nog nie eers afgelaai vir lees nie?

Dan sien ek ook "re:..." boodskappe, maar die oorspronklike is nie daar nie. Skynbaar het ek erens 'n verstelling wat net 'n sekere periode se nuusboodskappe aflaai. Iets soos, dit moet jonger as a week wees? Kan iemand my help, asseblief?
Vorige onderwerp: ek soek werk!!
Volgende onderwerp: Re: nuusgroep gestremd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 20:47:41 MGT 2024