Hier in die winter [boodskap #62538] |
Wed, 22 May 2002 19:25 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar sak 'n sterk haelbui uit
hier in die winter.
Ek dink die reënweer is tot daar
in jou dorpie né Annette:-)))
DD
|
|
|
Re: Hier in die winter [boodskap #62565 is 'n antwoord op boodskap #62538] |
Thu, 23 May 2002 02:36 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja DD, dit het vir 'n rukkie so effens sag hier gereen - hoog tyd ook- ons
het 'n blits al Dinsdagaand gesien;))
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:42sneu0j6i0uvkhjepcrb4s9j0f2qcha89@4ax.com...
>
> Daar sak 'n sterk haelbui uit
> hier in die winter.
> Ek dink die reënweer is tot daar
> in jou dorpie ná Annette:-)))
>
> DD
|
|
|
Re: Hier in die winter [boodskap #62596 is 'n antwoord op boodskap #62565] |
Thu, 23 May 2002 09:47 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette skryf in boodskap news:achli1$p6uhr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja DD, dit het vir 'n rukkie so effens sag hier gereen - hoog tyd ook- ons
> het 'n blits al Dinsdagaand gesien;))
> Annette
altyd geweet julle is bietjie agter die tyd! ;)
Gisteraand het ons heelwat reën gehad en donderweer. Dit was vreemd
vanoggend: die reënweer-oggend met die winter-gevoel in die lug. Maar dit
voel my die winter is die jaar stadig, die herfs is nog nie verby nie, die
blare val nou eers.
Vir 'n maand al is daar 'n boom langs die pad, waarvan al die blare geval
het en slegs een blaar op die heel hoogste punt bly staan/hang het soos 'n
ster aan 'n kersboom. Eienaardig. Gisteroggend het dié toe ook geval.
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:42sneu0j6i0uvkhjepcrb4s9j0f2qcha89@4ax.com...
>>
>> Daar sak 'n sterk haelbui uit
>> hier in die winter.
>> Ek dink die reënweer is tot daar
>> in jou dorpie ná Annette:-)))
>>
>> DD
>
|
|
|