Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Yengeni se Wraak
Yengeni se Wraak [boodskap #62587] Do, 23 Mei 2002 06:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Sunday Times het Toni Yengeni en sy Mercedes 4x4 storie oopgekrap. Hy
het is as hoofsweep afgedank, en tans is hy op verminderde salaris
langverlof agv van die hofsaak wat voorlê.

Net nadat die storie gebreek het, het Yengeni in 4 Sunday Times uitgawes
volblad, volkleur advertensies laat plaas om sy onskuld uit te basuin ( dis
was nou nog voor hy as hoofsweep afgedank is).

Tot nou toe het hy nog nie vir daardie advertensies betaal nie.

Annette
Re: Yengeni se Wraak [boodskap #62603 is 'n antwoord op boodskap #62587] Do, 23 Mei 2002 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar soos ek verstaan is die Sunday Times betaal (hulle ly nie) en die
persoon (agentskap) wat die advertensies geplaas het is nie betaal nie en
kry swaar.

TJ
www.artslink.co.za
Re: Yengeni se Wraak [boodskap #62604 is 'n antwoord op boodskap #62603] Do, 23 Mei 2002 11:55 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan miskien so wees - die artikel praat niks van 'n agentskap nie, net van
Liewe Tony wat nie vir sy advertensies betaal het nie.
Watter advertensie-agentskap is dit?

Dinge het seker verander - toe ek nog by 'n advertensie-agentskap gewerk
het, was die betaling van advertensies direk vir die geplaasde se rekening
( ons naam het ook nie by die advertensie verskyn nie).

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3cecd61d$0$18842@hades.is.co.za...
> Ja, maar soos ek verstaan is die Sunday Times betaal (hulle ly nie) en die
> persoon (agentskap) wat die advertensies geplaas het is nie betaal nie en
> kry swaar.
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Vorige onderwerp: Hier in die winter
Volgende onderwerp: " Insomnia " deur KOOT PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 02:49:39 MGT 2024