Swaaiery [boodskap #62260] |
Sat, 18 May 2002 09:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het nou net 'n artikel klaar gelees oor lyfswaai ( swinging) , en die
afgelope 2 weke op 3rd Degree was daar ook programme daaroor.
Die hele opsit klink maar bisar vir my, en ek kan nie dink dat die
deelnemers aan hierdie tydverdryf nie later jare berou daaroor sal hê nie.
Hierdie mense kom vir my elk geval voor as emosioneel vlak of afgestomp, en
ek twyfel of die partytjies wat hulle geniet ooreenstem met my idee van 'n
lekker partytjie - waar mens met kenisse, vriende en familie lekker
saamgesels en lag, vleis of vis braai en goeie wyn drink.
Ek sou nogal een van daai partytjies wil bybring - net om die klere wat
hulle glo by aankoms uittrek te neem en weg te steek:)))))
Annette
|
|
|
Re: Swaaiery [boodskap #62265 is 'n antwoord op boodskap #62260] |
Sat, 18 May 2002 10:33 |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee ek stem nie saam nie Annette. So ou stoutigheidjie waaraan altwee
meedoen kan dalk net die flikkerende ou vlammetjie lewendig hou. Ek meen 'n
man is mos nounie 'n windpomp nie en variety is the spice of life. Of hoe sê
ek?
Hantamkind.
"Annette"
> Het nou net 'n artikel klaar gelees oor lyfswaai ( swinging) , en die
> afgelope 2 weke op 3rd Degree was daar ook programme daaroor.
> Die hele opsit klink maar bisar vir my, en ek kan nie dink dat die
> deelnemers aan hierdie tydverdryf nie later jare berou daaroor sal hê nie.
> Hierdie mense kom vir my elk geval voor as emosioneel vlak of afgestomp, en
> ek twyfel of die partytjies wat hulle geniet ooreenstem met my idee van 'n
> lekker partytjie - waar mens met kenisse, vriende en familie lekker
> saamgesels en lag, vleis of vis braai en goeie wyn drink.
>
> Ek sou nogal een van daai partytjies wil bybring - net om die klere wat
> hulle glo by aankoms uittrek te neem en weg te steek:)))))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Swaaiery [boodskap #62274 is 'n antwoord op boodskap #62265] |
Sat, 18 May 2002 14:58 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Dis juis die probleem, die manne raak gouer op as die dames, en dan
raak die dames of verveeld, of hulle kry lam polse;)))
Annette
"Hantamkind" skryf in boodskap news:BVpF8.12830$b5.44659@newsfeeds.bigpond.com...
> Nee ek stem nie saam nie Annette. So ou stoutigheidjie waaraan altwee
> meedoen kan dalk net die flikkerende ou vlammetjie lewendig hou. Ek meen 'n
> man is mos nounie 'n windpomp nie en variety is the spice of life. Of hoe s�
> ek?
>
> Hantamkind.
>
> "Annette"
>> Het nou net 'n artikel klaar gelees oor lyfswaai ( swinging) , en die
>> afgelope 2 weke op 3rd Degree was daar ook programme daaroor.
>> Die hele opsit klink maar bisar vir my, en ek kan nie dink dat die
>> deelnemers aan hierdie tydverdryf nie later jare berou daaroor sal hê nie.
>> Hierdie mense kom vir my elk geval voor as emosioneel vlak of afgestomp,
> en
>> ek twyfel of die partytjies wat hulle geniet ooreenstem met my idee van 'n
>> lekker partytjie - waar mens met kenisse, vriende en familie lekker
>> saamgesels en lag, vleis of vis braai en goeie wyn drink.
>>
>> Ek sou nogal een van daai partytjies wil bybring - net om die klere wat
>> hulle glo by aankoms uittrek te neem en weg te steek:)))))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Swaaiery [boodskap #62279 is 'n antwoord op boodskap #62274] |
Sat, 18 May 2002 15:46 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 18 May 2002 16:58:12 +0200, "Annette" wrote:
> :)))) Dis juis die probleem, die manne raak gouer op as die dames, en dan
> raak die dames (of)verveeld,
> Annette
>
>
Daai twee wil met die beste pogings
nie by mekaar pas nie Annette.
DD
|
|
|
Re: Swaaiery [boodskap #62344 is 'n antwoord op boodskap #62279] |
Sun, 19 May 2002 05:53 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Interessante inset op RSG gehoor deur Piet Muller en 'n boek wat hy tans
laat verskyn oor "Visualisering" - klink na 'n tipe self-hipnose waartydens
jy die verwagte/voorsiene resultate visualiseer. Voormalige wêreld kampioen
hekkiesatleet (Potgieter) het klaarblyklik van die tegniek gebruik gemaak.
"Davie Davis" skryf in boodskap news:mntceu4n9f6rs14m532uh0nipa5c6f1lqr@4ax.com...
> On Sat, 18 May 2002 16:58:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)))) Dis juis die probleem, die manne raak gouer op as die dames, en dan
>> raak die dames (of)verveeld,
>> Annette
>>
>
> Daai twee wil met die beste pogings
> nie by mekaar pas nie Annette.
>
> DD
|
|
|
Re: Swaaiery [boodskap #62348 is 'n antwoord op boodskap #62344] |
Sun, 19 May 2002 06:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hestrie is ook 'n ooglopende voorbeeld van die tegniek.
Ongelukkig het dit nie vir Myrtle Bothma gewerk nie - sy het ook
gevisualiseer, maar vergeet om na die hekkie te kyk.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ac7els$ops$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Interessante inset op RSG gehoor deur Piet Muller en 'n boek wat hy tans
> laat verskyn oor "Visualisering" - klink na 'n tipe self-hipnose waartydens
> jy die verwagte/voorsiene resultate visualiseer. Voormalige wêreld kampioen
> hekkiesatleet (Potgieter) het klaarblyklik van die tegniek gebruik gemaak.
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:mntceu4n9f6rs14m532uh0nipa5c6f1lqr@4ax.com...
>> On Sat, 18 May 2002 16:58:12 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> :)))) Dis juis die probleem, die manne raak gouer op as die dames, en dan
>>> raak die dames (of)verveeld,
>>> Annette
>>>
>>>
>>
>> Daai twee wil met die beste pogings
>> nie by mekaar pas nie Annette.
>>
>> DD
>
|
|
|
Re: Swaaiery [boodskap #62350 is 'n antwoord op boodskap #62344] |
Sun, 19 May 2002 08:09 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 19 May 2002 07:53:58 +0200, "Jonas" wrote:
> Interessante inset op RSG gehoor deur Piet Muller en 'n boek wat hy tans
> laat verskyn oor "Visualisering" - klink na 'n tipe self-hipnose waartydens
> jy die verwagte/voorsiene resultate visualiseer. Voormalige wêreld kampioen
> hekkiesatleet (Potgieter) het klaarblyklik van die tegniek gebruik gemaak.
>
Piet Muller moet net nie patentereg daarop wil hê nie
want dit wat jy hier beskryf is 'n eeueoue geloofsleer
...wat werk
DD
|
|
|
Re: Swaaiery [boodskap #62360 is 'n antwoord op boodskap #62350] |
Sun, 19 May 2002 09:34 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het iemand al sy boek bygekom - en moontlik die kern daarvan hier wil
saamvat?
"Davie Davis" skryf in boodskap news:q4neeu8e9rcp7r5qlicsekvcp92qtvr9fj@4ax.com...
> On Sun, 19 May 2002 07:53:58 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Interessante inset op RSG gehoor deur Piet Muller en 'n boek wat hy tans
>> laat verskyn oor "Visualisering" - klink na 'n tipe self-hipnose waartydens
>> jy die verwagte/voorsiene resultate visualiseer. Voormalige wêreld kampioen
>> hekkiesatleet (Potgieter) het klaarblyklik van die tegniek gebruik gemaak.
>>
>
> Piet Muller moet net nie patentereg daarop wil hê nie
> want dit wat jy hier beskryf is 'n eeueoue geloofsleer
> ...wat werk
>
> DD
|
|
|
Re: Swaaiery [boodskap #62464 is 'n antwoord op boodskap #62260] |
Tue, 21 May 2002 17:54 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 20 May 2002 09:47:21 +0200, "krokkie" wrote:
> Ek dink nie iemand wil 'n boek bykom nie
>
Selfs nie eens een met 'n X titel nie
|
|
|