Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aantie se Kontak
Aantie se Kontak [boodskap #62385] So, 19 Mei 2002 19:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan nie nou gou die draad kry nie - maar ek wil net meld dat die aantie se
suster hier uiters normaal is))) 'n Gawe mens met 'n baie goeie kennis van
Afrikaans.
Ongelukkig het die aantie dit goedgedink om nie van hierdie betroubare bron
gebruik te maak toe sy op die rat voor oë wa gespring het nie.
Annette
Re: Aantie se Kontak [boodskap #62447 is 'n antwoord op boodskap #62385] Di, 21 Mei 2002 11:32 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Kan nie nou gou die draad kry nie - maar ek wil net meld dat die aantie se
> suster hier uiters normaal is))) 'n Gawe mens met 'n baie goeie kennis van
> Afrikaans.
> Ongelukkig het die aantie dit goedgedink om nie van hierdie betroubare bron
> gebruik te maak toe sy op die rat voor oë wa gespring het nie.

Verduidelik bietjie wanneer jy die
outoriteit geword het oor my suster.
Terloops, ek het twee.

Gloudina
Vorige onderwerp: vertaling succes! Dank juliie allemaal!!! Volgende vraag: afstand Johannesburg-Kalahari Gemsbok
Volgende onderwerp: Swaaiery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 17:54:24 MGT 2024