Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Meer Dringende Gemorspos
Meer Dringende Gemorspos [boodskap #61567] Mon, 06 May 2002 06:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die nuwe gier - nou moet ek hulle glad laat weet of ek wel hul gemorspos
gekry het.
Het iemand hier raad teen die toenenemde gemorspos in vreemde geskrifte?

Annette
Re: Meer Dringende Gemorspos [boodskap #62039 is 'n antwoord op boodskap #61567] Mon, 13 May 2002 20:29 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek het selfs 'spam' gekry op my mobile phone vanaf:
aa3...@wol.com telefoon 086-7111018 met ID # 400048006 om 17:48
hoe hulle dit doen sal ek graag wil weet. stuur sms. na # en hoop
dat iemand sal val vir die 'spam'?
---------------------
"Annette"
> Die nuwe gier - nou moet ek hulle glad laat weet of ek wel hul gemorspos
> gekry het.
> Het iemand hier raad teen die toenenemde gemorspos in vreemde
geskrifte?
Vorige onderwerp: Kunstefees - KKNK
Volgende onderwerp: Dapper muise?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 17:37:49 UTC 2025