Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kunstefees - KKNK
Kunstefees - KKNK [boodskap #61936] Sa, 11 Mei 2002 15:15 na volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek is mos nuut. En hierdie is miskien laat, maar wie was daar?
Re: Kunstefees - KKNK [boodskap #62007 is 'n antwoord op boodskap #61936] Ma, 13 Mei 2002 12:41 Na vorige boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Eurokasie is die nuutste kunstefees!!!

26 en 27 Julie 2002.

Dozi
Steve Hofmeyr (met skoene en al!)
Lucas Maree
Pedro Kruger
Valiant Swart
Jannie du Toit en Christa Steyn
Duo Decim
Monica Maree
Sunette Bridges

Leusden, NEDERLAND!!!

Vertel aan al julle kennisse in Europa...

Binnekort op www.shosholoza.nl (behoort die naweek aktief te wees)

Groete
Stichting ShosholoZA

"Rosie" skryf in boodskap news:...
> Ek is mos nuut. En hierdie is miskien laat, maar wie was daar?
>
> --
Vorige onderwerp: Re: Vir Hantamkind
Volgende onderwerp: Meer Dringende Gemorspos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 20:19:36 MGT 2024