Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » geheim vir suksesvolle huwelik
geheim vir suksesvolle huwelik [boodskap #60549] Do, 18 April 2002 14:02 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
die ou se hy en sy vrou het die geheim vir `n suksesvolle huwelik
ontdek. hulle gaan twee keer per week uit by `n goeie restuarant en
geniet goeie wyn, kos en geselskap. hy gaan op dinsdae en sy op
donderdae.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: geheim vir suksesvolle huwelik [boodskap #60562 is 'n antwoord op boodskap #60549] Do, 18 April 2002 18:06 Na vorige boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:dbktbuovagtijc41tpi0atm6roqsd918ba@4ax.com...
> hy gaan op dinsdae en sy op
> donderdae.

Hmmm, 'n wyse man.

Dink jy sal dalk hierdie een waardeer: "Ek en my vrou is gelukkig getroud.
Sy is gelukkig en ek is getroud"

Q
Vorige onderwerp: Hollandse krisis...
Volgende onderwerp: Skielik somer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:49:44 MGT 2024