Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Begroting
Begroting [boodskap #57973] |
Wed, 27 February 2002 17:57  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Êrens hier het ek gesê dat die nuwe begroting die gevolg gaan hê dat
mense minder vleis eet. Niemand van julle, selfs nie eens Annette,
het dit snaak gevind nie. Beteken dit dìt dus dat almal saamstem?
Vegetariër
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Begroting [boodskap #58016 is 'n antwoord op boodskap #58013] |
Thu, 28 February 2002 23:37  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy mag reg wees, maar daar gaan mense wees wat miskien 'n bietjie meer water
sal drink net om nog 'n ou vleisie te kan eet.
Ek weet, ek weet, dit sal maar swaar gaan om 'n ou braaivleisie op die kole
te hê en jy staan daar briek in die hand met net 'n ou glasie water;))))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:5r4t7ugg1s8atqf9ev193dsag9ro0cpbb6@4ax.com...
> On Thu, 28 Feb 2002 21:00:26 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek stry nie Davie, ek antwoord jou net op jou vraag.
>
> al wat ek regtig gesê het Annette,
> is dat mense minder vleis gaan eet
> want drank is duurder.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:39:11 UTC 2025
|