Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou veldtog met 'n nuwe naam.
Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57117] Fri, 08 February 2002 06:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Proudly South African is 'n nuwe veldtog wat van stapel gestuur is om mense
aan te por om Suid-Afrikaans vervaardigde produkte te koop.
Wat vir my eienaardig is, is die naam van die webbladsy:
www.saffi.co.uk

Ek is trots om 'n Suid - Afrikaner te wees en ek bly baie lekker hier. -
maar as so 'n veldtog nodig is om mense te vertel wat hulle al klaar behoort
te weet deur net die koerant te lees, gun ek die mense dit.

Ons wat ouer is weet mos al lankal hoe die ou Koop Suid-Afrikaans veldtog
geflop het - hoofsaaklik omdat die mense wat hierdie tipes van veldtogte
begin nie besef dat jou koopkrag lê in die regte en bekostigbare prys van
produkte vir 'n individu - nie in blindelingse lojaliteit nie.

Nou het die webbladsy van Proudly South African nie eers 'n Suid-Afrikaanse
oorsprong nie?
En ons roem ons dan nou juis daarop dat ons so trots is op ons IT bedryf en
mense?

Elk geval - die artikel meld ook dat op die webbladsy vertel word van hoe
dit al hoe beter met ons gaan - goed so - die voorbeelde wat genoem word is
nou nie so vreeslik goed nie, maar ag wat:))
Die een voorbeeld is dat Sandton nou 'n brandweerstasie het wat glo as een
van die bestes ter wêreld beskou word.
Die ander voorbeeld is van die polisie in die Weskaap en hul onlangse
suksesse met inhegtenisnemings.

As ek vir iemand oorsee 'n briefie skryf van hoe dit hier gaan, gaan ek
definitief nie eers een van die twee bogenoemde voorbeelde meld nie.

Ek sal skryf dat mens al hoe meer en meer sien dat die boubedryf weer aan
die lewe kom - met oprigting van sakepersele en sentrums.
Ek sal skryf van die groot nuwe internasionale konferensiesentrum wat nou
hier in Kaapstad opgerig word.
Ek sal skryf dat hier bitter lank laas 'n bom ontplof of 'n optog
plaasgevind het waartydens daar enigsins geplunder is.
Ek sal skryf dat die toeristemense nou begin kyk na insette wat toeriste aan
hulle deurgee.
Hulle het mos nou 'n nuwe ding aan die gang by die waterfront - haaie wat
gevang is word daar on die openbaar oopgesny sodat mense meer van hierdie
wonderlike vis kan leer.

Annette
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57149 is 'n antwoord op boodskap #57117] Fri, 08 February 2002 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: March 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Feb 2002 08:35:59 +0200, "Annette" wrote:

> Hulle het mos nou 'n nuwe ding aan die gang by die waterfront - haaie wat
> gevang is word daar on die openbaar oopgesny sodat mense meer van hierdie
> wonderlike vis kan leer.
>
> Annette

Julle moet in meer opsigte by Durb's leer:-)
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57152 is 'n antwoord op boodskap #57149] Fri, 08 February 2002 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, hoekom sal ons nou by Durbs leer - Durbs sukkel dan sooooooo om as die
beter toeristemekka bekend te staan:)))
Buitendien smaak selfs ons haaie beter:))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:onq76ushultp472bkhh6svog7uv164l3sh@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 08:35:59 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hulle het mos nou 'n nuwe ding aan die gang by die waterfront - haaie wat
>> gevang is word daar on die openbaar oopgesny sodat mense meer van hierdie
>> wonderlike vis kan leer.
>>
>> Annette
>
> Julle moet in meer opsigte by Durb's leer:-)
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57181 is 'n antwoord op boodskap #57152] Sat, 09 February 2002 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek was onder die indruk dat Durbs die mees gewilde vakansieplek is - volgens
statistieke. (Ja, ek weet wat hulle van statistieke sê...) Maar, die
statistieke het getalle by gehad ...

"Annette" skryf in boodskap news:a40sn6$1bpi46$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, hoekom sal ons nou by Durbs leer - Durbs sukkel dan sooooooo om as die
> beter toeristemekka bekend te staan:)))
> Buitendien smaak selfs ons haaie beter:))))
> Annette
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:onq76ushultp472bkhh6svog7uv164l3sh@4ax.com...
>> On Fri, 8 Feb 2002 08:35:59 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Hulle het mos nou 'n nuwe ding aan die gang by die waterfront - haaie wat
>>> gevang is word daar on die openbaar oopgesny sodat mense meer van hierdie
>>> wonderlike vis kan leer.
>>>
>>> Annette
>>
>> Julle moet in meer opsigte by Durb's leer:-)
>
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57182 is 'n antwoord op boodskap #57181] Sat, 09 February 2002 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Jonas - van watter jaar se statistieke praat jy nou van?
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a4270v$j4r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek was onder die indruk dat Durbs die mees gewilde vakansieplek is - volgens
> statistieke. (Ja, ek weet wat hulle van statistieke sê...) Maar, die
> statistieke het getalle by gehad ...
> "Annette" wrote in message
> news:a40sn6$1bpi46$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, hoekom sal ons nou by Durbs leer - Durbs sukkel dan sooooooo om as
> die
>> beter toeristemekka bekend te staan:)))
>> Buitendien smaak selfs ons haaie beter:))))
>> Annette
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:onq76ushultp472bkhh6svog7uv164l3sh@4ax.com...
>>> On Fri, 8 Feb 2002 08:35:59 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Hulle het mos nou 'n nuwe ding aan die gang by die waterfront - haaie
> wat
>>>> gevang is word daar on die openbaar oopgesny sodat mense meer van
> hierdie
>>>> wonderlike vis kan leer.
>>>>
>>>> Annette
>>>
>>> Julle moet in meer opsigte by Durb's leer:-)
>>
>
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57185 is 'n antwoord op boodskap #57182] Sat, 09 February 2002 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: March 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 9 Feb 2002 06:45:54 +0200, "Annette" wrote:

> Wel Jonas - van watter jaar se statistieke praat jy nou van?
> Annette
>

Julle kon beter syfers gehaal het was dit nie vir die feit dat julle
op die hoek van Suid Afrika lê en die wind om daardie hoek
sny vir Afrika.
En julle troksvye is ook te duur ou dier :-)))
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57187 is 'n antwoord op boodskap #57182] Sat, 09 February 2002 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dion  is tans af-lyn  Dion
Boodskappe: 5
Geregistreer: January 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Wel Jonas - van watter jaar se statistieke praat jy nou van?
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:a4270v$j4r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek was onder die indruk dat Durbs die mees gewilde vakansieplek is -
> volgens
>> statistieke. (Ja, ek weet wat hulle van statistieke sê...) Maar, die
>> statistieke het getalle by gehad ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:a40sn6$1bpi46$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee, hoekom sal ons nou by Durbs leer - Durbs sukkel dan sooooooo om as
> die
>>> beter toeristemekka bekend te staan:)))
>>> Buitendien smaak selfs ons haaie beter:))))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:onq76ushultp472bkhh6svog7uv164l3sh@4ax.com...
>>>> On Fri, 8 Feb 2002 08:35:59 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Hulle het mos nou 'n nuwe ding aan die gang by die waterfront - haaie
> wat
>>>> >gevang is word daar on die openbaar oopgesny sodat mense meer van
> hierdie
>>>> >wonderlike vis kan leer.
>>>> >
>>>> >Annette
>>>>
>>>> Julle moet in meer opsigte by Durb's leer:-)
>>>
>>>
>>
>>
Hi Annette,
ek is ook CRAZY oor my stad en gaan nou skaamteloos 'n "plug" vir my
website maak - darem onder die vaandel van KOOP SA. Kaapstad trek die
meeste toeriste in SA, gaan kyk net by www.clickcapetown.com en
verstaan waarom.
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57256 is 'n antwoord op boodskap #57185] Mon, 11 February 2002 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotr  is tans af-lyn  Pijotr
Boodskappe: 17
Geregistreer: February 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dis juis die wind van Kaapstad wat my so aantrek!

Durban kan seker die grootste vakansie oord van Suid Afrikers wees
(Gautengers ens.) maar Kaapstad is die grootste toeriste trekker.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:41n96ug6lmp4sq2ufr887vlv1fbbseppov@4ax.com...
> On Sat, 9 Feb 2002 06:45:54 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wel Jonas - van watter jaar se statistieke praat jy nou van?
>> Annette
>>
>
> Julle kon beter syfers gehaal het was dit nie vir die feit dat julle
> op die hoek van Suid Afrika lê en die wind om daardie hoek
> sny vir Afrika.
> En julle troksvye is ook te duur ou dier :-)))
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57279 is 'n antwoord op boodskap #57256] Mon, 11 February 2002 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 11 Feb 2002 11:20:09 +0100, "Pijotr"
wrote:

> Dis juis die wind van Kaapstad wat my so aantrek!
>
> Durban kan seker die grootste vakansie oord van Suid Afrikers wees
> (Gautengers ens.) maar Kaapstad is die grootste toeriste trekker.
>
>

Is die Gautengers dan nie toeriste {wat 'n enkele paar honderd kilos
toer:-)} nie Pijotr? Die Gautengers wat toer na 'n plek waar dit nie
in die winter reën nie. Die Gautengers wat toer na 'n plek waar die
troksvye (net net miskien!) goedkoper is. Die Gautengers wat toer na
'n plek waar die mense RRRRRR kan sê :- )
Jy wiet mos hoe dit wegggk Piotr.
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57281 is 'n antwoord op boodskap #57279] Mon, 11 February 2002 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, ons het ons bes probeer - selfs biljette uitgedeel by Du Toits Kloof
tonnel wat sê - Kyk daar is Tafelberg, kyk daar is die wingerde, Kyk daar is
die see - nou draai om en gaan terug;)))
Die Transvalers oorval ons behoorlik hier elke liewe vakansie - hulle wil
net nie luister nie as ons hule vertel van die koue see, die wind, die mense
wat snaaks praat en dat ons nog steeds ietsie vir druiwe hier moet betaal
nie:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:7s0g6ug5vvoue3ksnlpij5rg4einqopa36@4ax.com...
> On Mon, 11 Feb 2002 11:20:09 +0100, "Pijotr"
> wrote:
>
>> Dis juis die wind van Kaapstad wat my so aantrek!
>>
>> Durban kan seker die grootste vakansie oord van Suid Afrikers wees
>> (Gautengers ens.) maar Kaapstad is die grootste toeriste trekker.
>>
>
> Is die Gautengers dan nie toeriste {wat 'n enkele paar honderd kilos
> toer:-)} nie Pijotr? Die Gautengers wat toer na 'n plek waar dit nie
> in die winter reën nie. Die Gautengers wat toer na 'n plek waar die
> troksvye (net net miskien!) goedkoper is. Die Gautengers wat toer na
> 'n plek waar die mense RRRRRR kan sê :- )
> Jy wiet mos hoe dit wegggk Piotr.
>
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57283 is 'n antwoord op boodskap #57281] Mon, 11 February 2002 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 11 Feb 2002 20:22:41 +0200, "Annette" wrote:

> kyk daar is die wingerde,
> en dat ons nog steeds ietsie vir druiwe hier moet betaal
> nie:)))
> Annette
>

Voel julle nie nou tog waardig al is dit slegs om
uitgebuit te word vir 'n paar bottel Hanepoot Danielle?
Daar is dus tog iets lekker in die Kaap :-)
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57311 is 'n antwoord op boodskap #57181] Tue, 12 February 2002 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf in boodskap news:a4270v$j4r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek was onder die indruk dat Durbs die mees gewilde vakansieplek is - volgens
> statistieke. (Ja, ek weet wat hulle van statistieke sê...) Maar, die
> statistieke het getalle by gehad ...

Met die woorde 'die getalle by gehad' verwys jy nou seker na die klomp
kinders wat na elke jaar se vakansie daar vergeet word en dus oordra na die
volgende jaar? ;))

> "Annette" wrote in message
> news:a40sn6$1bpi46$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, hoekom sal ons nou by Durbs leer - Durbs sukkel dan sooooooo om as
> die
>> beter toeristemekka bekend te staan:)))
>> Buitendien smaak selfs ons haaie beter:))))
>> Annette
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:onq76ushultp472bkhh6svog7uv164l3sh@4ax.com...
>>> On Fri, 8 Feb 2002 08:35:59 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Hulle het mos nou 'n nuwe ding aan die gang by die waterfront - haaie
> wat
>>>> gevang is word daar on die openbaar oopgesny sodat mense meer van
> hierdie
>>>> wonderlike vis kan leer.
>>>>
>>>> Annette
>>>
>>> Julle moet in meer opsigte by Durb's leer:-)
>>
>
Re: Ou veldtog met 'n nuwe naam. [boodskap #57334 is 'n antwoord op boodskap #57311] Tue, 12 February 2002 18:26 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Feb 2002 13:45:17 +0200, "Kekkelbek" wrote:

>
> Met die woorde 'die getalle by gehad' verwys jy nou seker na die klomp
> kinders wat na elke jaar se vakansie daar vergeet word en dus oordra na die
> volgende jaar? ;))
>

Lol, klink of julle ook tel soos die politieke partye stemme tel na 'n
verkiesing Annette :-)
Vorige onderwerp: Soek raad asseblief
Volgende onderwerp: Sinnelose Pryse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 22:56:53 UTC 2025