Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sinnelose Pryse
Sinnelose Pryse [boodskap #57134] Vr, 08 Februarie 2002 08:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis mos nou lekker vrugtetyd hier - en ons vrugte hier ruik en smaak
doodreg - niks afgewaterde smaaklose goetertjies nie.

Lyk my dis nie meer die aanvraag en beskikbaarheid wat die prys bepaal nie,
maar wel die hoeveelheid vleis/vesel per mg.:))
Gister by die mark, kos die troksvye R 14 vir 'n dosie van 20 (R 1.42 per
eenheid!! ) en die mangoes ( groooooootes) kon ek koop vir 3 vir R 5 ( R
1.66 per eenheid)
Annette
Re: Sinnelose Pryse [boodskap #57150 is 'n antwoord op boodskap #57134] Vr, 08 Februarie 2002 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Feb 2002 10:15:16 +0200, "Annette" wrote:

> Gister by die mark, kos die troksvye geld
> Annette
>

Troksvye! Jy praat soos 'n Kapenaar Poppie!
Re: Sinnelose Pryse [boodskap #57154 is 'n antwoord op boodskap #57150] Vr, 08 Februarie 2002 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wiet, ou Dingetjie;)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:ctq76ugril7pmh4po1jnrcpot61qnu665i@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 10:15:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Gister by die mark, kos die troksvye geld
>> Annette
>>
>
> Troksvye! Jy praat soos 'n Kapenaar Poppie!
Re: Sinnelose Pryse [boodskap #57159 is 'n antwoord op boodskap #57134] Vr, 08 Februarie 2002 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Feb 2002 10:15:16 +0200, "Annette" wrote:

> Gister by die mark, kos die troksvye R 14 vir 'n dosie van 20 (R 1.42 per

Dis nou vye wat van die trok afgeval het, Annette?
Re: Sinnelose Pryse [boodskap #57163 is 'n antwoord op boodskap #57159] Vr, 08 Februarie 2002 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, dis die vye wat die trok gehaal het;))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:s5386ucm4eppu0kdds8jeo881sehbsr0ec@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 10:15:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Gister by die mark, kos die troksvye R 14 vir 'n dosie van 20 (R 1.42 per
>
> Dis nou vye wat van die trok afgeval het, Annette?
>
Re: Sinnelose Pryse [boodskap #57183 is 'n antwoord op boodskap #57134] Sa, 09 Februarie 2002 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Iemand rook jou. Mangoes tyd is nou verby maar daar is nog genoeg in die
mark. Dit verkoop nou hier vir R30 'n plukkrat. Vir die grotes is dit seker
so 10c elk.
Ernest

"Annette" skryf in boodskap news:a401dn$1at70n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> eenheid!! ) en die mangoes ( groooooootes) kon ek koop vir 3 vir R 5 ( R
> 1.66 per eenheid)
> Annette
Re: Sinnelose Pryse [boodskap #57349 is 'n antwoord op boodskap #57183] Wo, 13 Februarie 2002 04:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat Ernest - ek betaal met plesier R5 vir 3 - Net eergiister het 'n
tannie by die ouetehuis R6 vir 'n kleintjie betaal.
Sy was baie lus vir een.
Blykbaar het hulle nou by die markie hul fout agtergekom toe niemand die
turksvye kkop nie - van gister af kos dieselfde boksie met 20 turksvye R
6.95 - - halfprys - en hulle is nou net reg vir lekker eet:))
Annette

Ernest skryf in boodskap news:a48v22$867$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand rook jou. Mangoes tyd is nou verby maar daar is nog genoeg in die
> mark. Dit verkoop nou hier vir R30 'n plukkrat. Vir die grotes is dit seker
> so 10c elk.
> Ernest
>
> "Annette" wrote in message
> news:a401dn$1at70n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> eenheid!! ) en die mangoes ( groooooootes) kon ek koop vir 3 vir R 5 ( R
>> 1.66 per eenheid)
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Ou veldtog met 'n nuwe naam.
Volgende onderwerp: Nuusberigte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 05:36:33 MGT 2024