Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ek wou 'n voël met vere hê - Jan Spies (1936-1996)
ek wou 'n voël met vere hê - Jan Spies (1936-1996) [boodskap #56979] Wo, 06 Februarie 2002 17:55
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jan Spies (1936-1996)

ek wou 'n voël met vere hê
soos koekepik of iets wat pê
en katnael in sy fletter slaan
maar 'k vang 'n ding wat eina sê
wat diep-diep tussen vere lê

André P. Brink (samest.), Groot Verseboek 2000, (Kaapstad: Tafelberg) 2000.
Vorige onderwerp: nuwe woord definisies in ingels
Volgende onderwerp: Die Berge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 13:23:53 MGT 2024