Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nuwe woord definisies in ingels
nuwe woord definisies in ingels [boodskap #56934] Wo, 06 Februarie 2002 09:21 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bozone: The substance surrounding stupid people that stops bright
ideas from penetrating. The bozone layer, unfortunately,
shows little sign of breaking down in the near future.

Intaxication: Euphoria at getting a tax refund, which lasts until you
realize it was your money to start with.

Beelzebug: Satan in the form of a mosquito that gets into your
bedroom at 3 in the morning and cannot be cast out.

Ignoranus: A person who's both stupid and an asshole

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: nuwe woord definisies in ingels [boodskap #56970 is 'n antwoord op boodskap #56934] Wo, 06 Februarie 2002 13:36 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:

> Beelzebug: Satan in the form of a mosquito that gets into your
> bedroom at 3 in the morning and cannot be cast out.

Hier is die McStupid weer. Hy voel sleg
oor sy geradbraakte Afrikaans ( wat ons
op die nuusgroep kan verduur) en sy
geradbraakte Engels ( wat ons liewers nie
wil verduur nie). Nou, om homself die gevoel
te gee van belangrikheid, pos hy ander mense
se Engels. Dis duidelik 'n sielkundige geval.
Die man leen ander se taal, sodat hy nie met
die maaksels van sy eie persoonlikheid hoef
om te gaan nie. Meer nog, hy sien die nuusgroep
as sy surrogaat-gemeenskap, by wie hy goedkeuring
kom soek. Gaan sien 'n psigiater, Anton. En kom
dan terug. Ons hou van jou. Net nie van jou
sielkundige mankhede nie.

Tant Hessie van Helsdingen-Freud
Vorige onderwerp: Kliente diens
Volgende onderwerp: ek wou 'n voël met vere hê - Jan Spies (1936-1996)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 01:36:21 MGT 2024