Annette weet jy... [boodskap #56036] |
Thu, 24 January 2002 10:53 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
Groete, Drom
(Dankie vir die inligting oor die CD)
|
|
|
Re: Annette weet jy... [boodskap #56039 is 'n antwoord op boodskap #56036] |
Thu, 24 January 2002 11:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis alles Gloudina se skuld;)))
Annette
in message news:1e507c17.0201240253.5369284@posting.google.com...
> ...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
> op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
>
> Groete, Drom
>
> (Dankie vir die inligting oor die CD)
|
|
|
Re: Annette weet jy... [boodskap #56051 is 'n antwoord op boodskap #56039] |
Thu, 24 January 2002 14:11 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verkeerd - sy was slegs verantwoordelik vir 2999 ....;- ))
"Annette" skryf in boodskap news:a2osnp$13cedi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis alles Gloudina se skuld;)))
> Annette
>
>
> in message news:1e507c17.0201240253.5369284@posting.google.com...
>> ...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
>> op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
>>
>> Groete, Drom
>>
>> (Dankie vir die inligting oor die CD)
>
|
|
|
Re: Annette weet jy... [boodskap #56052 is 'n antwoord op boodskap #56051] |
Thu, 24 January 2002 14:30 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
moet bietjie uitvind waar sy werk, dit klink na 'n lekker plek! ;)
Jonas skryf in boodskap news:a2p4mr$hsi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Verkeerd - sy was slegs verantwoordelik vir 2999 ....;- ))
> "Annette" wrote in message
> news:a2osnp$13cedi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis alles Gloudina se skuld;)))
>> Annette
>>
>>
>> in message news:1e507c17.0201240253.5369284@posting.google.com...
>>> ...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
>>> op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
>>>
>>> Groete, Drom
>>>
>>> (Dankie vir die inligting oor die CD)
>>
>
|
|
|
Re: Annette weet jy... [boodskap #56059 is 'n antwoord op boodskap #56036] |
Thu, 24 January 2002 19:35 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 24 Jan 2002 02:53:43 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
> ...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
> op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
>
> Groete, Drom
>
> (Dankie vir die inligting oor die CD)
Ag Drom
Vir ingeval jy brom
Oor jou lawwe spel
van briewe tel...
Daar is mense wat selfs dommer dinge doen
soos byvoorbeeld om honde te soen
of glo my maar vry
somtyds potte maak van klei
en ander met aksies miskien heel skamel
selfs seëls sal versamel
so gaan jy maar voort met jou lawwe spel
om Annette se briewe te tel...
|
|
|
Re: Annette weet jy... [boodskap #56288 is 'n antwoord op boodskap #56059] |
Mon, 28 January 2002 11:35 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
> On 24 Jan 2002 02:53:43 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>
> so gaan jy maar voort met jou lawwe spel
> om Annette se briewe te tel...
Dave
Wow, ek hoop nie jy dink ek het hulle rêrig soos in 1, 2, 3... getel nie.
Nee, die inligting is goedgunstiglik deur Google verskaf.
Drom
|
|
|
Re: Annette weet jy... [boodskap #56289 is 'n antwoord op boodskap #56288] |
Mon, 28 January 2002 12:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik moet jy elkeen gaan lees - elkeen is 'n juweeltjie;)))
Annette
message news:1e507c17.0201280335.16dc13c8@posting.google.com...
> DD wrote in message
news:...
>> On 24 Jan 2002 02:53:43 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>>
>> so gaan jy maar voort met jou lawwe spel
>> om Annette se briewe te tel...
>
> Dave
>
> Wow, ek hoop nie jy dink ek het hulle rêrig soos in 1, 2, 3... getel nie.
> Nee, die inligting is goedgunstiglik deur Google verskaf.
>
> Drom
|
|
|