Krieket [boodskap #55904] |
Tue, 22 January 2002 06:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
wedstryd.
Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
Annette
|
|
|
Re: Krieket [boodskap #55923 is 'n antwoord op boodskap #55904] |
Tue, 22 January 2002 11:45 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink hulle moet maar huis toe kom en kom oefen.
"Annette" skryf in boodskap news:a2ivbv$11d7p0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
> wedstryd.
> Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
> Annette
>
|
|
|
Re: Krieket [boodskap #55937 is 'n antwoord op boodskap #55923] |
Tue, 22 January 2002 14:03 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Watter krieket?
Daai ouens het dalk gef(v)aal oor die rugby afrigter (opneuker) nou ook uit
is?
Thys wat ook so sê oppie Bos
"Jonas" skryf in boodskap news:a2jjcb$lbb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink hulle moet maar huis toe kom en kom oefen.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2ivbv$11d7p0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
>> wedstryd.
>> Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Krieket [boodskap #55940 is 'n antwoord op boodskap #55904] |
Tue, 22 January 2002 14:15 |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hmm - soos hulle vandag gespeel het sou mens sweer die beplanning was
gedoen met behulp van 'n hele paar bottels rooi wyn. En Herschel en die
jonger manne ....
Annette wrote:
>
> Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
> wedstryd.
> Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
> Annette
|
|
|
Re: Krieket [boodskap #55954 is 'n antwoord op boodskap #55940] |
Tue, 22 January 2002 18:41 |
Ant-sofie
Boodskappe: 1 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Lou skryf in boodskap news:...
> Hmm - soos hulle vandag gespeel het sou mens sweer die beplanning was
> gedoen met behulp van 'n hele paar bottels rooi wyn. En Herschel en die
> jonger manne ....
>
> Annette wrote:
>>
>> Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
>> wedstryd.
>> Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
>> Annette
Ant-Sofie: Ek dink eerlik daar is heelwat meer in hierdie ding van
krieket as wat ons wil weet.
|
|
|
Re: Krieket [boodskap #55962 is 'n antwoord op boodskap #55923] |
Wed, 23 January 2002 00:27 |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:a2jjcb$lbb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink hulle moet maar huis toe kom en kom oefen.
>
Ek stem! Ek gaan hulle nou faks by hulle hotel en huis toe stuur... Ek
hoor hulle sê die skedule is te moeilik. Dit is bietjie erg om 4 wedstryde
in drie dae te speel (en dan verloor hulle nou al drie) - miskien moes hulle
daaroor gekla het toe hulle die skedule gekry het. Ek kry skoon skaam om my
mond hier oop te maak - hulle erken dan my SA aksent en kyk my so half
jammerhartig aan.
Nou kyk, ek ondersteun die Aussies, maar wil nie hê SA moet so sleg verloor
nie. Ek sou graag dié twee in die finaal wou sien. Ek dink nie dit gaan
gebeur nie.
|
|
|