| Krieket [boodskap #55904] |
Di., 22 Januarie 2002 06:02  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
wedstryd.
Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Krieket [boodskap #55962 is 'n antwoord op boodskap #55923] |
Wo., 23 Januarie 2002 00:27  |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:a2jjcb$lbb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink hulle moet maar huis toe kom en kom oefen.
>
Ek stem! Ek gaan hulle nou faks by hulle hotel en huis toe stuur... Ek
hoor hulle sê die skedule is te moeilik. Dit is bietjie erg om 4 wedstryde
in drie dae te speel (en dan verloor hulle nou al drie) - miskien moes hulle
daaroor gekla het toe hulle die skedule gekry het. Ek kry skoon skaam om my
mond hier oop te maak - hulle erken dan my SA aksent en kyk my so half
jammerhartig aan.
Nou kyk, ek ondersteun die Aussies, maar wil nie hê SA moet so sleg verloor
nie. Ek sou graag dié twee in die finaal wou sien. Ek dink nie dit gaan
gebeur nie.
|
|
|
|