Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Vir die daar oorsee
Vir die daar oorsee [boodskap #53265] Ma, 12 November 2001 09:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Raai watter plek se nuwe naam is nou
Nelson Mandela Metro?
Annette
Re: Vir die daar oorsee [boodskap #53284 is 'n antwoord op boodskap #53265] Ma, 12 November 2001 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Agge nee!
Sê tog!

"Annette" skryf in boodskap news:9so667$12f520$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Raai watter plek se nuwe naam is nou
> Nelson Mandela Metro?
> Annette
>
Re: Vir die daar oorsee [boodskap #120747 is 'n antwoord op boodskap #53284] So, 26 Augustus 2018 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Port Elizabeth, Uitenhage, Despatch en ander gebiede in die omgewing het in 2001 deel van die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit geword.

Die munisipaliteit het 'n geskatte bevolking van 1 152 915 inwoners (2011-sensus). Athol Trollip van die Demokratiese Alliansie (DA) het in 2016 die uitvoerende burgemeester geword. Hy het sedertdien verskeie mosies van wantroue teen hom oorleef.
Re: Vir die daar oorsee [boodskap #120749 is 'n antwoord op boodskap #120747] Ma, 27 Augustus 2018 16:19 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Net gister was Trollip nog die burgemeester.
Vandag is hy uitgestem! Mongameli Bobani van die UDM vat by hom oor.
Vorige onderwerp: gaan jy oorsee Holland toe?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:26:16 MGT 2024