Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: Matriek Gedig/Inheemse plante
Re: Matriek Gedig/Inheemse plante [boodskap #53214] Sa, 10 November 2001 18:25 na volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet ook nie hoe n kakiebos lyk nie. Nog n ander
uitheemse S.A. plant wat glo baie skade aanrig, maar
wat vir my nogal mooi is, is die wilde mostert or
ramnas(dink ek) plant. Wat is die naam van daardie
skerprooi boom wat sulke mooi plante maak, wat
mens net eintlik in Natal kry? Ek dink dit het
n pi naam gehad, maar het nou n nuwe naam. Is
dit inheems?

Hier by ons in Alabama
groei ook plate kosmos oral, ook lelies (tier),
en morning glory, en dan sulke klein helder rooi/geel/oranje
blomme, hulle lyk soos ranonkels (?) maar ek is nie
seker of dit wel is nie.

Pop

skryf in boodskap news:3BED6B21.28294FF@home.com...
> Swart Simon wrote:
>
>> Daar is baie soorte plante (onkruid) wat lief is om in versteurde grond te
>> groei. Dink maar bv. aan kosmos en kakiebos - albei uitheemse plante in
>> Suid-Afrika. Dis seker maar omdat hulle opportunisties van aard is en nie
>> kan kompeteer met gevestigde plante in hulle natuurlike, onverstoorde
>> omgewing nie.
>>
>
> Wanneer mens deur die Natalse midland en noorde
> ry, ry mens soms deur myle en myle kosmos. Hoekom
> kompeteer hulle daar?
> Kosmos groei ook orals in die suidelike dele van Kanada,
> maar nie in sulke groot plate soos mens in Natal sien nie.
> So waar kom kakiebos vandaan? Ek dink nie ek weet
> eens hoe kakiebos lyk nie. Beskryf dit asseblief.
>
> Gloudina
>
Re: Matriek Gedig/Inheemse plante [boodskap #53219 is 'n antwoord op boodskap #53214] Sa, 10 November 2001 20:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Transvalers ken kakiebos baie goed Pop.
Dit is 'n wonderlike plant om vlooie weg te hou.
Annette

pop skryf in boodskap news:9sjr7u$u7s$1@slb1.atl.mindspring.net...
> Ek weet ook nie hoe n kakiebos lyk nie. Nog n ander
> uitheemse S.A. plant wat glo baie skade aanrig, maar
> wat vir my nogal mooi is, is die wilde mostert or
> ramnas(dink ek) plant. Wat is die naam van daardie
> skerprooi boom wat sulke mooi plante maak, wat
> mens net eintlik in Natal kry? Ek dink dit het
> n pi naam gehad, maar het nou n nuwe naam. Is
> dit inheems?
>
> Hier by ons in Alabama
> groei ook plate kosmos oral, ook lelies (tier),
> en morning glory, en dan sulke klein helder rooi/geel/oranje
> blomme, hulle lyk soos ranonkels (?) maar ek is nie
> seker of dit wel is nie.
>
> Pop
>
> skryf in boodskap news:3BED6B21.28294FF@home.com...
>> Swart Simon wrote:
>>
>>> Daar is baie soorte plante (onkruid) wat lief is om in versteurde grond te
>>> groei. Dink maar bv. aan kosmos en kakiebos - albei uitheemse plante in
>>> Suid-Afrika. Dis seker maar omdat hulle opportunisties van aard is en nie
>>> kan kompeteer met gevestigde plante in hulle natuurlike, onverstoorde
>>> omgewing nie.
>>>
>>
>> Wanneer mens deur die Natalse midland en noorde
>> ry, ry mens soms deur myle en myle kosmos. Hoekom
>> kompeteer hulle daar?
>> Kosmos groei ook orals in die suidelike dele van Kanada,
>> maar nie in sulke groot plate soos mens in Natal sien nie.
>> So waar kom kakiebos vandaan? Ek dink nie ek weet
>> eens hoe kakiebos lyk nie. Beskryf dit asseblief.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: Villanelle: "Ou foto" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: Laaste gedig aan jou, my lam (deur :Martina Klopper)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 12:33:58 MGT 2024