Dis al [boodskap #53182] |
Fri, 09 November 2001 18:38 |
J
Boodskappe: 4 Geregistreer: June 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dis al
Dis die blond
dis die blou
dis die veld
dis die lug
en 'n voël draai bowe in eensame vlug
dis al
Dis 'n baling[regstelling: balling!] gekom
oor die oseaan
dis 'n graf in die gras
dis 'n vallende traan
dis al
Skrywer: Jan F. E. Celliers
|
|
|
Re: Dis al [boodskap #53183 is 'n antwoord op boodskap #53182] |
Fri, 09 November 2001 19:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mooi - maar ek het geleer van 'n balling.
Annette
J skryf in boodskap news:9sh7q8$2nb$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dis al
>
> Dis die blond
> dis die blou
> dis die veld
> dis die lug
> en 'n voël draai bowe in eensame vlug
> dis al
>
> Dis 'n baling gekom
> oor die oseaan
> dis 'n graf in die gras
> dis 'n vallende traan
> dis al
>
> Skrywer: Jan F. E. Celliers
>
|
|
|
Re: Dis al [boodskap #53188 is 'n antwoord op boodskap #53183] |
Fri, 09 November 2001 22:05 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Mooi - maar ek het geleer van 'n balling.
Dankie Annette, ek het al gewonner wat 'n 'baling' is.
Groete,
Arthur
> J wrote...
>> Dis al
>>
>> Dis die blond
>> dis die blou
>> dis die veld
>> dis die lug
>> en 'n voël draai bowe in eensame vlug
>> dis al
>>
>> Dis 'n baling gekom
>> oor die oseaan
>> dis 'n graf in die gras
>> dis 'n vallende traan
>> dis al
>>
>> Skrywer: Jan F. E. Celliers
>>
>
|
|
|
Re: Dis al [boodskap #53191 is 'n antwoord op boodskap #53188] |
Fri, 09 November 2001 22:59 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur wrote:
> "Annette" schreef...
>> Mooi - maar ek het geleer van 'n balling.
>
> Dankie Annette, ek het al gewonner wat 'n 'baling' is.
En ek dink dis 'n voël wat daar so eensaam in die lug draai.
Die Ruiter van Ceylon.
|
|
|
Re: Dis al [boodskap #135136 is 'n antwoord op boodskap #53191] |
Sat, 26 December 2020 19:01 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 527 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
'n Balling is 'n persoon in ballingskap.
Dit verwys na die Boerekrygers wat na kampe op Sri Lanka (Ceylon), St. Helena, Bermuda, ens. weggevoer is.
|
|
|