Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » My Stories Begin As Letters
My Stories Begin As Letters [boodskap #127570] So, 25 Augustus 2019 20:18 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ek weet nie waar dit vandaan kom nie, maar die gedig kan in Afrikaanse en in Engels gelees word.
Probeer gerus:

MY STORIES BEGIN AS LETTERS
My pen is my wonderland.
Word pen in my hand.
In my pen is wonder ink.
Stories sing. Stories blink.

My stories loop. My stories stop.
My pen is my wonder mop.
Drink letters. Drink my ink.
My pen is blind. My stories blink.
Re: My Stories Begin As Letters [boodskap #128404 is 'n antwoord op boodskap #127570] Ma, 18 November 2019 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Palapie  is tans af-lyn  Palapie
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2019
Karma: 1
Junior Lid
Baie oulik en uit die hart. Dankie dat jy dit gedeel het.
Re: My Stories Begin As Letters [boodskap #135611 is 'n antwoord op boodskap #128404] Wo, 03 Februarie 2021 19:45 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dis soos die sin "My hand is in warm water" - dit kan Engels of Afrikaans wees!
Vorige onderwerp: Dis al
Volgende onderwerp: Afrika Digkuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:53:32 MGT 2024