Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Dis al
Dis al [boodskap #53182] Vr, 09 November 2001 18:38 na volgende boodskap
J  is tans af-lyn  J
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dis al

Dis die blond
dis die blou
dis die veld
dis die lug
en 'n voël draai bowe in eensame vlug
dis al

Dis 'n baling[regstelling: balling!] gekom
oor die oseaan
dis 'n graf in die gras
dis 'n vallende traan
dis al

Skrywer: Jan F. E. Celliers
Re: Dis al [boodskap #53183 is 'n antwoord op boodskap #53182] Vr, 09 November 2001 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mooi - maar ek het geleer van 'n balling.
Annette

J skryf in boodskap news:9sh7q8$2nb$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dis al
>
> Dis die blond
> dis die blou
> dis die veld
> dis die lug
> en 'n voël draai bowe in eensame vlug
> dis al
>
> Dis 'n baling gekom
> oor die oseaan
> dis 'n graf in die gras
> dis 'n vallende traan
> dis al
>
> Skrywer: Jan F. E. Celliers
>
Re: Dis al [boodskap #53188 is 'n antwoord op boodskap #53183] Vr, 09 November 2001 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Mooi - maar ek het geleer van 'n balling.

Dankie Annette, ek het al gewonner wat 'n 'baling' is.

Groete,
Arthur

> J wrote...
>> Dis al
>>
>> Dis die blond
>> dis die blou
>> dis die veld
>> dis die lug
>> en 'n voël draai bowe in eensame vlug
>> dis al
>>
>> Dis 'n baling gekom
>> oor die oseaan
>> dis 'n graf in die gras
>> dis 'n vallende traan
>> dis al
>>
>> Skrywer: Jan F. E. Celliers
>>
>
Re: Dis al [boodskap #53191 is 'n antwoord op boodskap #53188] Vr, 09 November 2001 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:
> "Annette" schreef...
>> Mooi - maar ek het geleer van 'n balling.
>
> Dankie Annette, ek het al gewonner wat 'n 'baling' is.

En ek dink dis 'n voël wat daar so eensaam in die lug draai.

Die Ruiter van Ceylon.
Re: Dis al [boodskap #135136 is 'n antwoord op boodskap #53191] Sa, 26 Desember 2020 19:01 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Balling is 'n persoon in ballingskap.
Dit verwys na die Boerekrygers wat na kampe op Sri Lanka (Ceylon), St. Helena, Bermuda, ens. weggevoer is.
Vorige onderwerp: Hulp met ontleding van gedig:Liefdeswoord deur Antjie Krog
Volgende onderwerp: My Stories Begin As Letters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:20:13 MGT 2024