Donkielimeriek 1 [boodskap #52735] |
Vr, 02 November 2001 09:43 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Little Miss Muffet sat on a tuffet,
her clothes were all tattered and torn.
It wasn't the spider
that crept up beside her,
It was Little Boy Blue and his horn.
Wil julle nog een hê?
|
|
|
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52738 is 'n antwoord op boodskap #52735] |
Vr, 02 November 2001 11:01 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Simon, bly maar by die Afrikaans, al is die spelling nie altyd wel nie. My
"server" laat nie X-rated e-pos deur nie. ;)
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3be26ed4$0$99478$bb07cc2d@helios.is.co.za...
> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
> her clothes were all tattered and torn.
> It wasn't the spider
> that crept up beside her,
> It was Little Boy Blue and his horn.
>
> Wil julle nog een hê?
>
|
|
|
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52745 is 'n antwoord op boodskap #52738] |
Vr, 02 November 2001 11:23 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou van limerieke! (Selfs in Ingels)
______________________________________________
"Kekkelbek"
> Simon, bly maar by die Afrikaans, al is die spelling nie altyd wel nie. My
> "server" laat nie X-rated e-pos deur nie. ;)
>
> Piet Pompdonkie wrote in message
> news:3be26ed4$0$99478$bb07cc2d@helios.is.co.za...
>> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
>> her clothes were all tattered and torn.
>> It wasn't the spider
>> that crept up beside her,
>> It was Little Boy Blue and his horn.
>>
>> Wil julle nog een hê?
>>
>
|
|
|
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52758 is 'n antwoord op boodskap #52745] |
Vr, 02 November 2001 12:44 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skies, het die verkeerde naam geskryf. Ek wou skimp op Samuel en kyk of hy
nie uit die bos spring nie (sodra ek die klip gooi)
Nou wil ek weet Max, kan jy dit skryf ook? Indien wel, stuur enetjie, dan
is jy ook onder die lys van verdagtes!
Max skryf in boodskap news:9rtvp6$par$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek hou van limerieke! (Selfs in Ingels)
> ______________________________________________
> "Kekkelbek"
>> Simon, bly maar by die Afrikaans, al is die spelling nie altyd wel nie. My
>> "server" laat nie X-rated e-pos deur nie. ;)
>>
>> Piet Pompdonkie wrote in message
>> news:3be26ed4$0$99478$bb07cc2d@helios.is.co.za...
>>> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
>>> her clothes were all tattered and torn.
>>> It wasn't the spider
>>> that crept up beside her,
>>> It was Little Boy Blue and his horn.
>>>
>>> Wil julle nog een hê?
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52765 is 'n antwoord op boodskap #52735] |
Vr, 02 November 2001 16:14 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
> her clothes were all tattered and torn.
> It wasn't the spider
> that crept up beside her,
> It was Little Boy Blue and his horn.
>
> Wil julle nog een hê?
Ja, met 'n clue.
Gloudina
|
|
|
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52769 is 'n antwoord op boodskap #52738] |
Vr, 02 November 2001 16:44 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kekkelbek wrote:
> Simon, bly maar by die Afrikaans, al is die spelling nie altyd wel nie. My
> "server" laat nie X-rated e-pos deur nie. ;)
>
Wel, my dear Watson, so jy verdink vir Swart Simon? Dit
het ook al my mind gecross, maar dan verwerp ek dit weer
onmiddellik. Hoekom weet ek nie.
Tant Hessiee Poirot
|
|
|
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52798 is 'n antwoord op boodskap #52735] |
Sa, 03 November 2001 05:37 |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
> her clothes were all tattered and torn.
> It wasn't the spider
> that crept up beside her,
> It was Little Boy Blue and his horn.
>
> Wil julle nog een hê?
Kinky: Groot asseblief, ja! Jy is tog so n oulike stoute klein ? donkie!
|
|
|
Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #52961 is 'n antwoord op boodskap #52798] |
Di, 06 November 2001 10:56 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die een het ek so 'n bietjie verwerk:
Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
As hy jou bestyg
Met 'n helse gehyg
Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie
"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0111022137.22cce55d@posting.google.com...
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
> her clothes were all tattered and torn.
> It wasn't the spider
> that crept up beside her,
> It was Little Boy Blue and his horn.
>
> Wil julle nog een hê?
Kinky: Groot asseblief, ja! Jy is tog so n oulike stoute klein ? donkie!
|
|
|
Mary had a little lamb [boodskap #52962 is 'n antwoord op boodskap #52798] |
Di, 06 November 2001 10:57 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mary had a little lamb
Hy was so klein en fraai
Hy was woelig, hy was hups
Wou al die ooitjies ..aai
Die laaste rymwoord is traai.
En sis vir almal wat anders gedink het...
|
|
|
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #52968 is 'n antwoord op boodskap #52961] |
Di, 06 November 2001 12:00 |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bwo ha ah ha ah ah ha ha ha ha !
Ag skuus tog - my lag dawer deur die vlei !
Patrick
> Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
> Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
> As hy jou bestyg
> Met 'n helse gehyg
> Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie
|
|
|
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53016 is 'n antwoord op boodskap #52961] |
Di, 06 November 2001 21:54 |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:3be7c393$0$234@hades.is.co.za...
>
> Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
> Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
> As hy jou bestyg
> Met 'n helse gehyg
> Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie
>
Hey Piet Pompies
Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my jongdae op
sandduine gespeel het...
|
|
|
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53027 is 'n antwoord op boodskap #53016] |
Wo, 07 November 2001 05:44 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:pWYF7.145620$g8.86864@newsfeeds.bigpond.com...
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:3be7c393$0$234@hades.is.co.za...
>> Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
>> Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
>> As hy jou bestyg
>> Met 'n helse gehyg
>> Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie
> Hey Piet Pompies
>
> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
> jongdae op sandduine gespeel het...
Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!
|
|
|
|
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53041 is 'n antwoord op boodskap #53016] |
Wo, 07 November 2001 11:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
me - nie op nie - agter:)))
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:pWYF7.145620$g8.86864@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Piet Pompdonkie" wrote in message
> news:3be7c393$0$234@hades.is.co.za...
>>
>> Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
>> Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
>> As hy jou bestyg
>> Met 'n helse gehyg
>> Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie
>>
> Hey Piet Pompies
>
> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my jongdae op
> sandduine gespeel het...
>
|
|
|
Re: Mary had a little lamb [boodskap #53042 is 'n antwoord op boodskap #52962] |
Wo, 07 November 2001 11:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paai?:)))
Annette
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3be7c395$0$234@hades.is.co.za...
> Mary had a little lamb
> Hy was so klein en fraai
> Hy was woelig, hy was hups
> Wou al die ooitjies ..aai
>
>
>
>
> Die laaste rymwoord is traai.
> En sis vir almal wat anders gedink het...
>
|
|
|
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53065 is 'n antwoord op boodskap #53027] |
Wo, 07 November 2001 17:47 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 7 Nov 2001 07:44:02 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:
Mebob skryf:
>> Hey Piet Pompies
>> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
>> jongdae op sandduine gespeel het...
En die donkie antwoord:
> Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!
Streepmuis vra verwonderd en verbaas:
Nou eers?
|
|
|
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53066 is 'n antwoord op boodskap #53035] |
Wo, 07 November 2001 17:49 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 7 Nov 2001 19:20:38 +1000, "me & bobby magee"
wrote:
>
>>> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
>>> jongdae op sandduine gespeel het...
>> Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!
> Ja-nee, Boet, soort soek soort! Nou giggel ek darem self so in my enigte...
>
Ja, ek ook. Hoeveel jaar gelede was dit dat jy so met sy ghoens
gespeel het, me? Praat van "delayed reactions" - mensig!! :-)))))
|
|
|
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53161 is 'n antwoord op boodskap #53065] |
Vr, 09 November 2001 05:36 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Streepmuis" skryf in boodskap news:kosiutokj84d52aep8114462b1ojfk8ggs@4ax.com...
On Wed, 7 Nov 2001 07:44:02 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:
> Mebob skryf:
>>> Hey Piet Pompies
>
>>> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
>>> jongdae op sandduine gespeel het...
>
> En die donkie antwoord:
>> Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!
>
> Streepmuis vra verwonderd en verbaas:
> Nou eers?
Nog steeds Strepie, en veral nou steeds.
Hou jy van strepe, Streepmuis? Ek wonner maar net,
want ek het nog nooit 'n muis gestreep nie
Piet Pompdonkie
|
|
|