| Donkielimeriek 1 [boodskap #52735] |
Vr., 02 November 2001 09:43  |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Little Miss Muffet sat on a tuffet,
her clothes were all tattered and torn.
It wasn't the spider
that crept up beside her,
It was Little Boy Blue and his horn.
Wil julle nog een hê?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52765 is 'n antwoord op boodskap #52735] |
Vr., 02 November 2001 16:14   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
> her clothes were all tattered and torn.
> It wasn't the spider
> that crept up beside her,
> It was Little Boy Blue and his horn.
>
> Wil julle nog een hê?
Ja, met 'n clue.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52769 is 'n antwoord op boodskap #52738] |
Vr., 02 November 2001 16:44   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kekkelbek wrote:
> Simon, bly maar by die Afrikaans, al is die spelling nie altyd wel nie. My
> "server" laat nie X-rated e-pos deur nie. ;)
>
Wel, my dear Watson, so jy verdink vir Swart Simon? Dit
het ook al my mind gecross, maar dan verwerp ek dit weer
onmiddellik. Hoekom weet ek nie.
Tant Hessiee Poirot
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53041 is 'n antwoord op boodskap #53016] |
Wo., 07 November 2001 11:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
me - nie op nie - agter:)))
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:pWYF7.145620$g8.86864@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Piet Pompdonkie" wrote in message
> news:3be7c393$0$234@hades.is.co.za...
>>
>> Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
>> Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
>> As hy jou bestyg
>> Met 'n helse gehyg
>> Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie
>>
> Hey Piet Pompies
>
> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my jongdae op
> sandduine gespeel het...
>
|
|
|
|
| Re: Mary had a little lamb [boodskap #53042 is 'n antwoord op boodskap #52962] |
Wo., 07 November 2001 11:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paai?:)))
Annette
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3be7c395$0$234@hades.is.co.za...
> Mary had a little lamb
> Hy was so klein en fraai
> Hy was woelig, hy was hups
> Wou al die ooitjies ..aai
>
>
>
>
> Die laaste rymwoord is traai.
> En sis vir almal wat anders gedink het...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53161 is 'n antwoord op boodskap #53065] |
Vr., 09 November 2001 05:36  |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Streepmuis" skryf in boodskap news:kosiutokj84d52aep8114462b1ojfk8ggs@4ax.com...
On Wed, 7 Nov 2001 07:44:02 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:
> Mebob skryf:
>>> Hey Piet Pompies
>
>>> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
>>> jongdae op sandduine gespeel het...
>
> En die donkie antwoord:
>> Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!
>
> Streepmuis vra verwonderd en verbaas:
> Nou eers?
Nog steeds Strepie, en veral nou steeds.
Hou jy van strepe, Streepmuis? Ek wonner maar net,
want ek het nog nooit 'n muis gestreep nie
Piet Pompdonkie
|
|
|
|