Resep: Slaaisous. [boodskap #52237] |
Tue, 23 October 2001 13:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
English Salad Cream: ( die alternatiewe mayonaise)
Druk 2 hardgekookte eiergele fyn.
Meng met 'n houtlepel by die eiergeel:
'n knippie sout, knippie rooipeper ( cayenne), 5ml Engelse mostert. en 5ml
strooisuiker.
Voeg 5ml wit asyn by
Voeg 150ml dik room geleidelik by - roer gedurig
Meng 'n verdere 25ml wit asyn by.
Annette
|
|
|
Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52241 is 'n antwoord op boodskap #52237] |
Tue, 23 October 2001 15:16 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, as jy net so lekker is as jou resepte, moet jy vir my jou resep
stuur.:-)))
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9r3qfi$r060v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> English Salad Cream: ( die alternatiewe mayonaise)
> Druk 2 hardgekookte eiergele fyn.
> Meng met 'n houtlepel by die eiergeel:
> 'n knippie sout, knippie rooipeper ( cayenne), 5ml Engelse mostert. en 5ml
> strooisuiker.
> Voeg 5ml wit asyn by
> Voeg 150ml dik room geleidelik by - roer gedurig
> Meng 'n verdere 25ml wit asyn by.
> Annette
>
|
|
|
Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52254 is 'n antwoord op boodskap #52237] |
Tue, 23 October 2001 20:20 |
Kinky
Boodskappe: 23 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
As mens soveel van kosmaak weet, moet jy darem vaardig wees met die naald
ook? Brei jy Annette? Ek het n teorie dat mense wat slaaisous maak ook kan
brei!
:-))
Annette skryf in boodskap news:9r3qfi$r060v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> English Salad Cream: ( die alternatiewe mayonaise)
> Druk 2 hardgekookte eiergele fyn.
> Meng met 'n houtlepel by die eiergeel:
> 'n knippie sout, knippie rooipeper ( cayenne), 5ml Engelse mostert. en 5ml
> strooisuiker.
> Voeg 5ml wit asyn by
> Voeg 150ml dik room geleidelik by - roer gedurig
> Meng 'n verdere 25ml wit asyn by.
> Annette
>
|
|
|
Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52266 is 'n antwoord op boodskap #52254] |
Wed, 24 October 2001 02:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jou teorie is hopeloos verkeerd Kinky - mens kan nie in die kombuis staan en
brei nie:)))
Annette
in message news:9r4jcu$sep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As mens soveel van kosmaak weet, moet jy darem vaardig wees met die naald
> ook? Brei jy Annette? Ek het n teorie dat mense wat slaaisous maak ook kan
> brei!
> :-))
>
> Annette wrote in message
> news:9r3qfi$r060v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> English Salad Cream: ( die alternatiewe mayonaise)
>> Druk 2 hardgekookte eiergele fyn.
>> Meng met 'n houtlepel by die eiergeel:
>> 'n knippie sout, knippie rooipeper ( cayenne), 5ml Engelse mostert. en 5ml
>> strooisuiker.
>> Voeg 5ml wit asyn by
>> Voeg 150ml dik room geleidelik by - roer gedurig
>> Meng 'n verdere 25ml wit asyn by.
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52292 is 'n antwoord op boodskap #52266] |
Wed, 24 October 2001 21:29 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 24 Oct 2001 04:24:21 +0200, "Annette" wrote:
> Jou teorie is hopeloos verkeerd Kinky - mens kan nie in die kombuis staan en
> brei nie:)))
> Annette
>
Vanwaneeg af kan mens nie in die kombuis bgei nie Annette?
Julle Kapenaags bgei ogal waa julle ko
DD
Ek is slegs 'n paag dae nie op die nuusggoep nie
en jy begin al klaag vir die mense jok! :-)
|
|
|
Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52298 is 'n antwoord op boodskap #52292] |
Thu, 25 October 2001 01:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy pgaat van die vegkeegde bgy:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:uccett8hter0bajn4gs5di41a0s1vqa53n@4ax.com...
> On Wed, 24 Oct 2001 04:24:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jou teorie is hopeloos verkeerd Kinky - mens kan nie in die kombuis staan en
>> brei nie:)))
>> Annette
>>
>
> Vanwaneeg af kan mens nie in die kombuis bgei nie Annette?
> Julle Kapenaags bgei ogal waa julle ko
>
> DD
> Ek is slegs 'n paag dae nie op die nuusggoep nie
> en jy begin al klaag vir die mense jok! :-)
>
|
|
|