| Resep: Slaaisous. [boodskap #52237] |
Di., 23 Oktober 2001 13:15  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
English Salad Cream: ( die alternatiewe mayonaise)
Druk 2 hardgekookte eiergele fyn.
Meng met 'n houtlepel by die eiergeel:
'n knippie sout, knippie rooipeper ( cayenne), 5ml Engelse mostert. en 5ml
strooisuiker.
Voeg 5ml wit asyn by
Voeg 150ml dik room geleidelik by - roer gedurig
Meng 'n verdere 25ml wit asyn by.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52266 is 'n antwoord op boodskap #52254] |
Wo., 24 Oktober 2001 02:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jou teorie is hopeloos verkeerd Kinky - mens kan nie in die kombuis staan en
brei nie:)))
Annette
in message news:9r4jcu$sep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As mens soveel van kosmaak weet, moet jy darem vaardig wees met die naald
> ook? Brei jy Annette? Ek het n teorie dat mense wat slaaisous maak ook kan
> brei!
> :-))
>
> Annette wrote in message
> news:9r3qfi$r060v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> English Salad Cream: ( die alternatiewe mayonaise)
>> Druk 2 hardgekookte eiergele fyn.
>> Meng met 'n houtlepel by die eiergeel:
>> 'n knippie sout, knippie rooipeper ( cayenne), 5ml Engelse mostert. en 5ml
>> strooisuiker.
>> Voeg 5ml wit asyn by
>> Voeg 150ml dik room geleidelik by - roer gedurig
>> Meng 'n verdere 25ml wit asyn by.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52298 is 'n antwoord op boodskap #52292] |
Do., 25 Oktober 2001 01:03  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy pgaat van die vegkeegde bgy:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:uccett8hter0bajn4gs5di41a0s1vqa53n@4ax.com...
> On Wed, 24 Oct 2001 04:24:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jou teorie is hopeloos verkeerd Kinky - mens kan nie in die kombuis staan en
>> brei nie:)))
>> Annette
>>
>
> Vanwaneeg af kan mens nie in die kombuis bgei nie Annette?
> Julle Kapenaags bgei ogal waa julle ko
>
> DD
> Ek is slegs 'n paag dae nie op die nuusggoep nie
> en jy begin al klaag vir die mense jok! :-)
>
|
|
|
|